Soekresultate Ekostreek
Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Ekostreek" op die wiki
- Die Wêreldnatuurlewefonds definieer 'n ekostreek as 'n groot stuk land of water wat 'n versameling spesies, natuurlike gemeenskappe en ekologiese omstandighede
- Die Namib-ekostreek is 'n WWF-ekostreek wat die hart van die Namibwoestyn beslaan. Dit bestaan uit twee dele: die sentrale Namib en die suidelike Namib
- WWF-ekostreek van Suid-Afrika wat veral die riviere van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap omsoom. In die rigting van die kus grens dit aan die ekostreek AT0116
- Die bergfynbos en -renosterveld is 'n WWF-ekostreek van Suid-Afrika. Die ekostreek is veral in die berge van die Wes-Kaap geleë en ongeveer 81,5% daarvan
- WWF-ekostreek van Suid-Afrika, wat byna geheel en al in die Wes-Kaap geleë is. Net 'n klein gedeelte daarvan lê in die Oos-Kaap. Hierdie ekostreek is dié
- Die berggrasland, bosland en woud van die Drakensberge is 'n WWF-ekostreek in Suid-Afrika en Lesotho. Die gebied bestaan veral uit grasland en is tussen
- Oseaan se Antarktiese eilande is 'n WWF-ekostreek van die Antarktiese gebied wat 'n toendra-bioom besit. Die ekostreek omvat die eilande: Prins Eduard-eiland
- Die Wortelboommoerasse van Suid-Afrika en Mosambiek vorm 'n klein ekostreek van die Afrotropiese gebied. Die streek bestaan uit party klein wortelboomgebiedjies
- Die Zambezi- en Mopaniebosland is 'n WWF-ekostreek wat lae dele van die Suider-Afrika omvat. Die Suid-Afrikaanse deel staan as Laeveld bekend, maar ook
- Kuswoud van Maputaland is 'n WWF-ekostreek wat die kusstreke tussen die Mosambiekse stad Xai-Xai en Kaap St. Lucia in KwaZulu-Natal omvat. Dié streek
- Die Kalahari se Acacia-Baikiaea-bosland is 'n WWF-ekostreek waarvan 'n klein stukkie in Suid-Afrika geleë is. Daar is twee groot natuurreservate: Die
- Die Kalahari se droë savanne is 'n WWF-ekostreek wat dele van die Noord-Kaap van Suid-Afrika, Botswana en Namibië omvat. Die gebied het 'n geharde klimaat
- bababoudjies behoort, is endemies. Ekologies word die gebied tot die ekostreek van die sukkulente Karoo gereken. Lys van streeksname in Suid-Afrika SKEP-organisasie
- Die Tireense-Adriatiese sklerofiele en gemengde woude vorm 'n WWF-ekostreek wat dele van die vasteland van Italië, asook die eilande Korsika, Sisilië
- Die Sukkulente Karoo is ’n WWF-ekostreek wat behoort tot 'n woestynagtige bioom in Suid-Afrika en Namibië. Dit strek al met die kuslyn van Suidwes-Namibië
- Die Nama-Karoo is ’n WWF-ekostreek en struikgebied op die sentrale plato van Suid-Afrika en Namibië. Dit beslaan die grootste deel van die westelike binneland
- (Megathyrsus maximus syn. Panicum maximum) is 'n grasspesie wat veral in WWF-ekostreek AT1012 (die rivierklowe van Maputa- tot Pondoland) voorkom. Op die SANBI-rooilys
- Die woud van Knysna en die Amathole is 'n WWF-ekostreek van Suid-Afrika. Dit is die suidelikste subtropiese reënwoude in Afrika en die suidelikste Afromontane
- boom in Suid-Afrika. Dit is kenmerkend aan die kuswoud van Maputaland-ekostreek. Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome "Protected Trees" (PDF). Department
- meerjarige plant wat tot die genus Gladiolus behoort en deel is van die fynbos-ekostreek. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die plant is vernoem
Resultate vanaf susterprojekte
- wees. Verder noordelik langs die kus van Mosambiek en Oos-Afrika lê die ekostreek wortelboommoerasse van Oos-Afrika (AT1402), wat groter en beter ontwikkel