Argentinië

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Argentinië" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Argentinië
    Argentinië (Spaans: Argentina, [aɾxenˈtina], luister (hulp·inligting)), amptelik die Argentynse Republiek (Spaans: República Argentina), is 'n Spaanssprekende...
  • Thumbnail for Vlag van Argentinië
    Die nasionale vlag van Argentinië is op 27 Februarie 1812 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane van bo na onder in ligblou...
  • Selección nacional de rugby de Argentina) is die nasionale rugbyspan wat Argentinië in internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Die span...
  • Thumbnail for Córdoba, Argentinië
    letterlik "Córdoba van Nieu-Andalusië") is die tweede grootste stad van Argentinië ná die hoofstad Buenos Aires en die hoofstad van die gelyknamige provinsie...
  • Thumbnail for Coloradorivier (Argentinië)
    Die Coloradorivier (Spaans: Río Colorado) is 'n rivier in die suide van Argentinië. Die rivier ontspring aan die oostekant van die Andesgebergte en neem...
  • Thumbnail for Afrikaners in Argentinië
    Die Afrikaners in Argentinië verwys na die sowat 600 Afrikaners wat tussen 1902 en 1906 uit Suid-Afrika na Argentinië geëmigreer het en hul nasate, van...
  • Thumbnail for Walliesers in Argentinië
    Die Walliese gemeenskap in Argentinië (Wallies: Y Wladfa [ə ˈwlɑːdfa], letterlik: "Die kolonie") het ontstaan deur immigrasie wat in 1865 hoofsaaklik aan...
  • Hierdie is 'n lys van nedersettings in Argentinië. Bariloche Buenos Aires Comodoro Rivadavia La Plata Mar del Plata Rosario Salta...
  • .ar (kategorie Argentinië)
    .ar is die agtervoegsel van domeinname in Argentinië. .ar-domeinname word deur Argentinië se minister van Buitelander Sake uitgegee, wat aanspreeklik...
  • Thumbnail for Argentynse Rugbyunie
    Argentynse Rugbyunie (kategorie Rugby in Argentinië)
    sewesrugby in Argentinië beheer. Die beheerliggaam is in 1899 gestig en in Buenos Aires gesetel. Sedert 1987 verteenwoordig dit Argentinië by Wêreldrugby...
  • Thumbnail for Andes
    Andes (kategorie Berge van Argentinië)
    ongeveer 4 000 meter en die hoogste punt is Aconcagua met 6 962 meter in Argentinië naby die grens met Chili, gevolg deur Ojos del Salado (6 893 m). Die Andes...
  • Thumbnail for Chubut (provinsie)
    Chubut (provinsie) (kategorie Provinsies van Argentinië)
    Provinsie Chubut (Spaans amptelik: Provincia del Chubut) is in die suide van Argentinië in die Patagonië-streek. Die hoofstad is Rawson en die grootste stad is...
  • Thumbnail for Patagonië
    Patagonië (kategorie Geografie van Argentinië)
    dele van Chili en Argentinië in. In Chili beslaan dit die streke Los Lagos, Aysén en Magallanes y la Antártica Chilena. In Argentinië strek dit oor die...
  • Thumbnail for 2022-Rugbykampioenskapreeks
    was die tiende jaarlikse rugbytoernooi tussen die nasionale spanne van Argentinië, Australië, Suid-Afrika en Nieu-Seeland. Die kompetisie word bedryf deur...
  • Thumbnail for Die Rugbykampioenskap
    Suidelike Halfrond gespeel word tussen die nasionale rugbyspanne van Argentinië, Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika, onderskeidelik die Poemas, Wallabies...
  • Thumbnail for Sisiliaans
    Sisiliaans (kategorie Tale van Argentinië)
    Sisilië, in Apulië, Kalabrië en Kampanië, en deur Italiaanse emigrante in Argentinië, Australië, Brasilië, Kanada, Meksiko en die Verenigde State van Amerika...
  • Thumbnail for Argentyns-Antarktika
    Argentyns-Antarktika (kategorie Geografie van Argentinië)
    Argentyns-Antarktika (Spaans: Antártida Argentina) is 'n sektor van Antarktika wat deur Argentinië as deel van sy nasionale grondgebied beskou word. Die Argentyns-Antarktiese...
  • Thumbnail for Quechua
    Quechua (kategorie Tale van Argentinië)
    van Suid-Amerika wat deur sowat 10 miljoen mense in die Andesstreek van Argentinië, Bolivië, Chili, Colombia, Ecuador en Peru gepraat word. Dit word veral...
  • Thumbnail for UTC-03:00
    Pará, Paraíba, Recife, Piauí, Rio Grande do Norte, Sergipe, Tocantins Argentinië - westelike en suidelike provinsies Catamarca, Chubut, Jujuy, La Pampa...
  • uitgebrei sou word om Argentinië in te sluit; gevolglik is die kompetisie se naam verander na die Rugbykampioenskap en Argentinië het in 2012 vir die eerste...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KnieGeweldLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVoorvoegselFibonacci-reeksKaapstadKrieketUniegebouSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GrondsoorteWoestynKoorsSkoolKookpuntNaaldekokerRivierKatoenLys van slangeBybelNasionaal-SosialismeBreinkaartWitbloedselAsemhalingDialoog in fiksieMusieksimboleKinkhoesHondSeksismeLongRassismeKoolhidraatWêreldboekedagHomoniemHector PietersonLübeckDie ontstaan van die dramaJodeWilna SnymanTsongaHeupMuishondDoelwitNeurenberg-verhoreHartseerSkilpadVlag van Suid-AfrikaNatriumsulfietNG gemeente JansenvilleOorstromingRugbyTweede WêreldoorlogMondSpelerposisies in rugbyDigtheidGeslagsgelykheidInstagramSeksposisieArabies-Israeliese konflikOos-KaapMonopolySint JorisdagBysteekAardbewingWater (molekuul)AB de VilliersPikkewynWaterkringloopBateBronadresMeervoudTamatieTamboraSwartbewussynsbewegingBronsEthiopië🡆 More