Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate 1992

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "1992" op die wiki

  • Die jaar 1992 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 92ste jaar van die 20ste eeu n.C. In teenstelling
  • Winterspele 1992 (Frans: Les XVIes Jeux olympiques d'hiver), amptelik bekend as die XVIde Olimpiese Winterspele, is tussen 8 en 23 Februarie 1992 in Albertville
  • Die Krieketwêreldbeker 1992 (Engels: 1992 Cricket World Cup) het van 22 Februarie tot en met 25 Maart 1992 in Australië en Nieu-Seeland plaasgevind. Dit
  • Die Koning Fahd-beker in 1992 is van 15 tot 20 Oktober 1992 in Saoedi-Arabië aangebied en genoem ná koning Fahd bin Abdoel Aziz al-Saoed. Dit was die eerste
  • Tydens die Suid-Afrikaanse referendum van 1992 is Suid-Afrikaanse kiesers gevra om 'n ja- of nee-stem uit te bring vir onderhandelings om 'n einde aan
  • Die Olimpiese Somerspele 1992 (Spaans: Juegos Olímpicos de Verano de 1992; Katalaans: Jocs Olímpics d'estiu de 1992), amptelik bekend as die Spele van
  • Die 45ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 7-18 Mei 1992 gehou. Die Franse akteur en vervaardiger Gérard Depardieu was die voorsitter van die jurie
  • Die Paralimpiese Winterspele 1992 (Frans: Les Ve Jeux paralympiques d'hiver) is tussen 25 Maart en 2 April 1992 in Tignes-Albertville, Frankryk, aangebied
  • Die 1992 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 1 Maart 1992 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste
  • Die Paralimpiese Somerspele 1992 (Spaans: Juegos Paralímpicos de Verano de 1992; Katalaans: Jocs Paralímpics d'estiu de 1992) is tussen 3 en 14 September
  • 15760 Albion (aangestuur vanaf (15760) 1992 QB1)
    (bv. 1992 QA, 1992 QB, 1992 QC ... 1992 QY, 1992 QZ, 1992 QA1, 1992 QB1, ens.) Hiervolgens is Q=16-31 Augustus en B1=25+2=27. "(15760) Albion = 1992 QB1"
  • Sarafina! is 'n 1992 musikale dramafilm wat gebaseer is op Mbongeni Ngema se gelyknamige musiekblyspel van 1987. Die film is geregisseer deur Darrell Roodt
  • Julie 1968 op Worcester) is ’n Suid-Afrikaanse skoonheidskoningin wat in 1992 die Mej. Suid-Afrika-kroon gewen het. Dié destydse onderwyseres was die eerste
  • Volksrepubliek Joego-Slawië en van 1963 tot 1992 die Sosialistiese Federale Republiek Joego-Slawië. Die derde Joego-Slawië (1992–2003) het ontstaan na die Joego-Slawiese
  • Baxolile Nodada (kategorie Geboortes in 1992)
    Baxolile Nodada (gebore 2 April 1992) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy is sedert Desember 2020
  • Anisium-tydsnede van die Middel-Trias. Die term "Dinosauriformes" is in 1992 gedefinieer deur F.E. Novas, wat dit gebruik het om die Herrerasauridae in
  • Lood de Jager (kategorie Geboortes in 1992)
    Lood de Jager (gebore 17 Desember 1992, Alberton) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Bulls op slot in die Superrugbyreeks speel. De Jager is
  • Luyolo Mphithi (kategorie Geboortes in 1992)
    Luyolo Mphithi (gebore 1 September 1992) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat die Skaduminister van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede in die presidensie
  • die bediening) Duvenage, dr. Benonie, 1988 – 1992 (aanvaar sy emeritaat) Verhoef, Gabriël Cornelis, 1992 – 1994 (waarna Sasolburg tot 2002) (af) Harris
  • jaar gehou word, naamlik: die Somerspele en die Winterspele. Tot en met 1992 was beide die spele in dieselfde jaar gehou, maar sedertdien word hulle met

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).