Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate 1989

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "1989" op die wiki

  • Die jaar 1989 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 89ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander
  • Die 42ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-23 Mei 1989 gehou. Die Duitse rolprentmaker en fotograaf Wim Wenders was die voorsitter van die jurie
  • Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1989 het op 6 September 1989 plaasgevind, en was die laaste verkiesing voor die eerste nie-rassige, demokratiese
  • Tiananmen-betogings van 1989, of die Tiananmen-protes (ook die Tiananmen-bloedbad) was 'n studenteprotes wat op die aand van 4 Junie 1989 op die Tiananmen-plein
  • Isaac Seitlholo (kategorie Geboortes in 1989)
    Isaac Seitlholo (gebore 9 September 1989) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die Nasionale Vergadering (LP) vir die Demokratiese Alliansie.
  • die Staatspresident van Suid-Afrika vanaf September 1989 tot April 1994, en vanaf Februarie 1989 tot September 1997 ook leier van die Nasionale Party
  • volgende twee stigtings, dié van die Gereformeerde kerk Witbank-Suidoos in 1989 en Gereformeerde kerk Hoëveld in 2010, was samesmeltings van reeds bestaande
  • Republiek Letland in 1918 afgekondig is. Die huidige gebou in Riga is in 1989 ontwerp en in 2014 geopen. Dit speel ’n belangrike rol in die ontwikkeling
  • Bakker, Daniël Jakob, 1989 (oorgekom vanaf Witbank-Oos) Harris, Martin Peter, 1989 – 2010 (oorgekom vanaf Witbank-Suid 1986-1989; aanvaar sy emeritaat)
  • Hlanganani Gumbi (kategorie Geboortes in 1989)
    Hlanganani Siphelele Gumbi (gebore 18 Desember 1989) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is,
  • Grootfontein. Hattingh, Hermanus Bernardus, 1988–1989 (in kombinasie met Grootfontein) Van der Linde, 1989–1993 (in kombinasie met Grootfontein) (af) Harris
  • Stalingrad-oblast. Bevolking: 1 010 073 (2010-sensus); 1 005 276 (2002-sensus); 998 114 (1989-sensus). Etniese groepe: Russe 67,6% Kasakke 16,3% Tatare 6,6% Oekraïners
  • dr. Theunis Christiaan, 1985 – 1989 Opperman, dr. Wilhelm Carl, 1986 – 1989 Van der Walt, Johannes Petrus Lodewikus, 1989 – 1998 Venter, Piet, 1990 – 2007
  • (Pietermaritzburg, 1962 -) is 'n Suid-Afrikaanse plantkundige. Hy is sedert 1989 'n navorser in die Compton Herbarium van die Nasionale Botaniese Instituut
  • Siviwe Gwarube (gebore 14 Julie 1989) is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die Oos-Kaap. Sy is die huidige skaduminister van gesondheid. Sy het 'n lid van
  • was die setels wat die N.P. wel kon verower, dié waarin hy van 1982 tot 1989 die grootste bedreiging van regse partye soos die Konserwatiewe Party sou
  • administrateur van die Kaapprovinsie (1979–1989), minister van binnelandse sake (1989–1992), nasionale onderwys (1989–1990), openbare werke (1992–1993) en verdediging
  • en Kremetartstraat, Oshakati, gebou. Die enigste predikant, van 1988 tot 1989, was ds. J.L. van der Linde, wat sy hele bediening van 1984 tot 1997 in
  • Ross Cronjé (kategorie Geboortes in 1989)
    Ross Cronjé (gebore in Johannesburg, 26 Julie 1989) is ’n rugbyspeler wat vir die Lions op skrumskakel speel in die Superrugbyreeks. Hy het op 10 Junie
  • Rudy Paige (kategorie Geboortes in 1989)
    Rudy Paige (gebore te Heidelberg, Wes-Kaap, 2 Augustus 1989) is 'n rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).