Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate 1966

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "1966" op die wiki

  • Die jaar 1966 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 66ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander
  • Die 19de Cannes-rolprentfees is van 5-20 Mei 1966 in Cannes, Frankryk, gehou. Om die fees se 20ste bestaansjaar te vier is ’n spesiale prys toegeken: vir
  • FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Engels: World Cup 1966 – England) is vanaf 11 tot 30 Julie 1966 in Engeland, die "tuiste van sokker", aangebied. Dit
  • Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1966 het op 30 Maart 1966 plaasgevind en was deur die Nasionale Party met 'n groot meerderheid gewen. Die
  • Dion George (kategorie Geboortes in 1966)
    Dion George (gebore 26 Mei 1966) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hierdie artikel is ’n saadjie
  • Pinky Kekana (kategorie Geboortes in 1966)
    Pinky Sharon Kekana (gebore 14 Julie 1966) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy is die adjunkminister
  • Bosoorlog aangedui, was 'n grootliks asimmetriese konflik wat vanaf 26 Augustus 1966 in Namibië (destyds Suidwes-Afrika), Zambië en Angola plaasgevind het, tot
  • Nceba Hinana (kategorie Geboortes in 1966)
    Nceba Ephraim Hinana (gebore 13 April 1966) is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die Demokratiese Alliansie wat sedert Mei 2019 lid is van die Nasionale
  • Gereformeerde kerk Ontdekkers (1966, afgestig van Florida), Noordrand (1960, van Florida, Krugersdorp en Linden), Ontdekkers (1966, van Florida), Witpoortjie
  • Verenigde Party en Arbeidersparty in Suid-Afrika se algemene verkiesing. 1966 – Guyana word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik. 1972 – Richard Nixon
  • Christian Ernst Gerhardus, 1951 – 23 Maart 1966 (oorlede in die amp) Du Plessis, Hendrik Lourens Marthinus, 1966–1973 (aanvaar sy emeritaat) Visser, dr.
  • Nkhensani Kate Bilankulu (kategorie Geboortes in 1966)
    Nkhensani Kate Bilankulu (gebore 14 Februarie 1966) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Me. Bilankulu
  • Hendrik Verwoerd (kategorie Sterftes in 1966)
    Hendrik Frensch Verwoerd (Amsterdam, 8 September 1901 – Kaapstad, 6 September 1966) was die eerste minister van Suid-Afrika wat weens ’n sluipmoord in die parlement
  • Die Gereformeerde kerk George, gestig in 1966, is die agtste oudste van die 20 gemeentes in die GKSA se Klassis Boland. Einde 2015 was hier 355 belydende
  • Van der Walt, Johannes Hendrik Snyman, 1961 – 1966 (gebore 8 Februarie 1936) Venter, Roelof Vorster, 1966 – 1971 Van der Walt, Jan Hendrik, 1971 – 1976
  • Die nasionale vlag van Barbados is op 30 November 1966 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewe breë vertikale bane met blou aan die vlagpaalkant
  • 'n sportnutsvoertuig wat geproduseer is van 1966 tot 1996, oor vyf duidelike geslagte. Vroëre Broncos (1966-1977) en die volgrootte Broncos (1978-1996):
  • die amp oorlede is. Ná hom kom ds. P.W. Buys van 1953 tot 1966, ds. F.J. Labuschagne van 1966 tot 1974 (anders as twee van sy voorgangers, was hy Aliwal-Noord
  • Jacobus, 1955 – 1958 Van der Walt, Marthinus Wessel, 1958 – 1966 Venter, Jan Hendrik, 1966 – 1984 Nel, Petrus Johannes, 1984 – 1990 Van Tonder, dr. Jacobus
  • wapen aangeneem. Dit is later by die Kaapse Provinsiale Administrasie (in 1966) en die Buro vir Heraldiek (in 1968) geregistreer : Ingeboe kepersgewys verdeel

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).