Wiki Afrikaans 2022: Carles Puigdemont
AfrikaansVietnameseEnglish

Soekresultate 17

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "17" op die wiki

  • Die jaar 17 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 17de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone
  • 17 Maart is die 76ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (77ste in skrikkeljare). Daar volg nog 289 dae. 45 v.C. – Julius Caesar behaal sy finale
  • 17 Mei is die 137ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (138ste in skrikkeljare). Daar volg nog 228 dae. 352 – Pous Liberius volg Pous Julius
  • 17 April is die 107de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (108ste in skrikkeljare). Daar volg nog 258 dae in die res van die jaar. 1447 – Pous
  • 17 Oktober is die 290ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (291ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 75 dae. 732 – Slag van Poitiers; Karel
  • 17 September is die 260ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (261ste in skrikkeljare). Daar volg nog 105 dae. 1285 – Pous Honorius IV publiseer
  • 17 Junie is die 168ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (169ste in skrikkeljare). Daar volg nog 197 dae in die res van die jaar. 900 – Winedmar
  • 17 Julie is die 198ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (199ste in skrikkeljare). Daar volg nog 167 dae in die res van die jaar. 561 – Pous
  • 17 Februarie is die 48ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 317 dae in die res van die jaar (318 in skrikkeljare). 1448 – Pous
  • 17 Januarie is die sewentiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 348 dae in die res van die jaar (349 in skrikkeljare). 1566
  • 17 Desember is die 351ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (352ste in skrikkeljare). Daar volg nog 14 dae in die res van die jaar . 283 –
  • 17 Augustus is die 229ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (230ste in skrikkeljare). Daar volg nog 136 dae in die res van die jaar. 682 –
  • 17 November is die 321ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (322ste in skrikkeljare). Daar volg nog 44 dae in die res van die jaar. 1102 –
  • Wer Dank opfert, der preiset mich, BWV 17, is 'n kantate deur Johann Sebastian Bach. Bach-Werke-Verzeichnis Lys van komposisies van Johann Sebastian Bach
  • Japan Nasionale Roete 17 Nasionale Roete 17 is 'n nasionale snelweg van Japan. Lengte: 351,1 kilometer (218 myl) Oorsprong: Nihonbashi Eindpunt: Chuo-ku
  • Die Klas 17 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is vir rangeerwerk. In 1926 was daar 'n tekort aan rangeerlokomotiewe
  • 17 Again (Afrikaans: Weer 17) is 'n Amerikaanse fantasie-komedierolprent deur Burr Steers wat in 2009 deur New Line Cinema versprei is. In die Verenigde
  • Die MiG-17 is 'n Russiese vegvliegtuig wat uit die MiG-15 ontwikkel is. Die ontwerp van die vliegtuig het reeds in 1949 begin as 'n verbeterde weergawe
  • Apollo 17 was die laaste bemande sending in die Apollo-program van die Verenigde State, die sesde sending wat op die maan geland het en die tiende suksesvolle
  • Suurstof-17 (chemiese notasie 178O) is 'n stabiele isotoop van die element suurstof. Dit is 'n baie seldsame isotoop. Vir neutrone met snelheid 2200 m/s

Resultate vanaf susterprojekte

Wys (vorige 20 | volgende 20) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).