Worsie Visser

Hermias Cornelis (Worsie) Visser (3 September 1963 – 4 Mei 1998) was 'n bekende Afrikaanse sanger.

Visser was bekend vir liedjies soos Lekker ou Jan, Ek en My Meisie, Boesmanland, Gee die Hond Wind en Osbraai op Kromdraai. Hy is op 35-jarige ouderdom in 'n vliegtuigongeluk by Saldanha oorlede. Ná sy dood het dit bekend geword dat sy stembande besig was om in te gee en dat sy sangloopbaan waarskynlik verby was.

Worsie Visser
GeboortenaamHermias Cornelis Visser
Gebore3 September 1963
Vredendal
Sterf4 Mei 1998
Saldanha
GenresLigte Afrikaanse musiek
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
EtiketteGazania-musiek
AssosiasiesZirk Bergh

Visser se broer, Michiel, het die baskitaar in Worsie se Boesmanland-orkes gespeel. Hy het later self 'n paar CD's uitgereik, onder andere Kom kuier by my, Lekker Boesmanland, Hier's ek weer en Bitter snare.

Een van Worsie se kitaarspelers, Zirk Bergh, later 'n sanger uit eie reg, het homself en verskeie ander op 14 Desember 2013 om die lewe gebring.

Diskografie

  • Die Boesmanland Bundel, 2009
  • Dis My Kontrei
  • Vroeteltreffers Uit Boesmanland, 2004
  • Res Van Die Bes – Nog Meer Treffers Van Doerietyd
  • Seun Van Bitterfontein
  • Treffers Van Doerie Tyd Tot Nou, 2004 TRIO
  • Ou Bokke En Groen Blare
  • Gee Die Hond Wind
  • Lekker Ou Jan, 1997 TRIO
  • Pa Se Klong LP, 1991 VENUS/TRIO
  • My Hart Is Daar LP, 1988 TRIO
  • Gee Hom Gas
  • Dis My Kontrei LP
  • Die WP Bossanova / Dankie Is Maar Al 7, 1965 VENUS

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Worsie Visser DiskografieWorsie Visser VerwysingsWorsie Visser Sien ookWorsie Visser Eksterne skakelsWorsie Visser196319984 MeiAfrikaansSaldanhaStembande

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GNU-lisensie vir vrye dokumentasieBlaaskankerTussenwerpselArabiesAalwynAardverwarmingPeriodieke tabelVerstedelikingKookpuntFinale OplossingLys van konings van IsraelSlawernyMartin Luther King jr.PuberteitBrugSharpeville-slagtingWoestynArgitektuurRoossenekalOseaanJanie du PlessisKarlien van JaarsveldNederduitse Gereformeerde KerkElizabeth II van die Verenigde KoninkrykSpringbokkeIntensiewe vormLys van Kaapstad se voorstedeTafeltennisEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSkoolBernice WestHerfsJak de PriesterRutenium(III)chloriedAnrich HerbstJaco JacobsDemokrasieWebblaaierDawidTwaalf Stamme van IsraelCleopatra VIIAlliterasieMierleeuVisMagda van BiljonPlantPenisKlawers (speelkaarte)HartaanvalSeksMonopolieAprilRassisme in AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAnale seksGodMolekuulHibernasieSokkerJan CombrinkMondPsigopatieMoedersdagKuberkrakerAbstraksie (rekenaarwetenskap)PinksterDiepaartromboseRieldansFluoorIdioomMateriaalArmoedeverligtingTrekarbeidWayback Machine🡆 More