gebruikersportaal

Welkom by die gebruikersportaal

Inleiding   Beleid en stylriglyne   Tegniese hulp en administrasie   Gemeenskap   Allerlei

Wiki-nuus



Nuusargiewe

Vanuit hierdie portaal kan u die Afrikaanse Wikipedia agter die skerms besoek. Die skakels hier konsentreer nie soseer op die verskeie artikels nie, maar op die skepping, verbetering en uitbreiding van artikels, die kommunikasie tussen gebruikers, algemene inligting oor die ensiklopedie, en enige iets anders wat 'n gebruiker denkbaar mag nodig kry om hom- of haarself tuis te laat voel. As u voel dat hier iets kort, of dat hierdie bladsy nie aan u behoeftes voldoen nie, maak gerus 'n voorstel op die Besprekingsblad.

Wiki kan nie gebreek word nie. Enige iets kan reggemaak word of later verbeter word. Gaan gerus voort en wysig 'n artikel - u bydraes help om ons ensiklopedie die beste Afrikaanse bron vir inligting op die Internet te maak!

Maak nou u eerste wysiging:

  1. Klik hier om die sandput oop te maak: die sandput is spesiaal geskep vir toetse en eksperimente. Indien daar reeds teks is, vee dit gerus uit of plaas u teks bo- of onderaan.
  2. Tik en eksperimenteer na hartelus.
  3. Asseblief geen vloekwoorde, reklame of persoonlike aanvalle nie!
  4. Klik op Wys voorskou om te sien hoe u bydrae sal lyk, of Publiseer wysigings indien u gelukkig is met die manier waarop dit vertoon.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SaldanhabaaiReg tot ‘n gesonde omgewingAntisemitismeKookpuntSirkelWielewaalSatellietfotoMetafoorVaste stofSkoenlapperVulkaanNagapieHamburgerWêreld- Ekonomiese ForumNasionale VrouemonumentLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesDiarreeAnilingusKunsmatige algemene intelligensieVakbondBruin menseSiya KolisiVoortrekkermonumentVlinderYsterAgtervoegselKindersiektesGalblaasPlastiekWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGenadedoodMIVFinale OplossingBetonLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaCleopatra VIIAustraliëPêrelLys van konings van IsraelGreen PornoJan van RiebeeckVoedingBraaiElektrisiteitsvoorsieningTrekarbeidAnale seksBlaarNasionalismeWindkragAssonansieMalariaHartMenslike penisgrootteLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNaaldekokerRooilipslangKaapstadse waterkrisis 2015-2018Jesus van NasaretVrymesselaryMasturbasieAdolessensieOnderwerp (taalkunde)MondKlimaatMiddeloorontstekingGNU-lisensie vir vrye dokumentasieGrondwet van Suid-AfrikaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLiefdeElzette MaarschalkMeervoudEnkelvoudige sinMichael JacksonWerkloosheid🡆 More