Wikidata

Wikidata is 'n projek van die Wikimedia-stigting wat 'n ​​gesamentlik bewerkbare databasis ter ondersteuning van Wikipedia daarstel.

Wikidata
Wikidata
Wikidata
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Veeltalig
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wiki Stigting
Outeur Die gemeenskap
Opgerig 30 Oktober 2012
Huidige status In wording
URL www.wikidata.org

Die projek is deur Wiki Duitsland begin en bied 'n gemeenskaplike bron van bepaalde tipes data, soos interwiki-skakels en geboortedata, wat in artikels op Wikipedia en elders gebruik kan word. Dit kan met Wiki Commons vergelyk word, maar voorsien data instede van media-lêers aan al Wikipedia se projekte.

Die bou van die projek word met donasies van die Allen Institute for Artificial Intelligence, die Gordon and Betty Moore Foundation en Google Inc. gefinansier, wat 'n totale bedrag van € 1,3 miljoen bewillig het.

Die webwerf is 'n tipiese wiki wat deur enige persoon opgedateer kan word. Dit is ontwerp om veeltalig te wees en deur mense sowel as masjiene gelees te kan word.

Wikidata is die eerste nuwe projek van die Wikimedia-stigting sedert 2006 toe Wikiversity opgestel is.

Sien ook

  • BabelNet
  • DBPedia
  • Freebase
  • Semantic MediaWiki

Verwysings

Eksterne skakels


Wiki Stigting Wikidata 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

Tags:

Wiki CommonsWikimedia-stigting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VennootskapEufemismeBelastingLys van Afrikaanse televisiereekseKlem-in-die-kaakLys van politieke partye in Suid-AfrikaGroot GatHidroulikaPersoonlikheidVraag en aanbodHabitatVersamelnaamKwikLongontstekingKontinentKoperGesondheidVoornaamwoordNasiebouGeelsugLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMobutu Sese SekoAborsieSuurreënSekondêre sektor van die ekonomieBTWBayer 04 LeverkusenTafelsoutVergelykings (taalkunde)VrymesselaryLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWoordeboekWeefselLiesbreukLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHulpwerkwoordMisdaadromanByvoeglike naamwoordWoestynSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994TandbederfJeugdagLys van Suid-Afrikaanse musikanteStaalRassismeGianna MichaelsAfro-AmerikanersE-posJagluiperdDwelmmiddelMona LisaMusieksimbolePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMierNamibiëKankerEskomHipoteseKunsmatige algemene intelligensieHernubare energieAfrikaBestuiwingVerkoueTrappe van vergelykingPornografieNagapieAfrikaanse taalleerWet op NaturellengrondBateOorstromingTelevisieNierImpakte van toerismeFraktuur🡆 More