Vrat: Klein, growwe groeisel wat soos 'n blomkool of 'n soliede blaas lyk, wat dikwels op hande voorkom

Vratte is gewoonlik klein, growwe, harde groeisels wat dieselfde kleur as die res van die vel het.

Daar is gewoonlik geen simptome nie, tensy hulle onder die voete voorkom; hulle kan dan pynlik wees. Wanneer hulle aan die hande en voete aangetref word, kan hulle ander dele van die liggaam ook aantas. Een of baie vratte kan voorkom. Hulle is nie kankeragtig nie.

Vrat: Oorsaak en diagnose, Voorkoms en behandeling, Verwysings
Verskeie vratte op iemand se groottoon.

Oorsaak en diagnose

Vratte word veroorsaak deur ’n infeksie deur die menslike papilloomvirus (MPV). Faktore wat die risiko van infeksie kan verhoog, is die gebruik van openbare storte, die werk met vleis, ekseem en ’n lae immuunstelsel. Die virus dring vermoedelik die vel binne waar dit effens beskadig is.

’n Paar soorte word aangetref, soos gewone vratte, soolvratte en genitale vratte. Laasgenoemde word gewoonlik seksuseel oorgedra.

Voorkoms en behandeling

Sonder behandeling verdwyn die meeste soorte vratte binne ’n paar maande tot ’n paar jaar. Hulle kan behandel word met onder meer salisielsuur wat aan die vel gesmeer word en met hipotermiese behandeling. Genitale vratte word op ander maniere behandel.

Vratte is baie algemeen en die meeste mense kry dit die een of ander tyd. Hippokrates het dit al in 400 v.C. beskryf. Die huidige geraamde voorkoms vir niegenitale vratte onder die algemene publiek is 1-13 persent. Dit kom veral by jong mense voor.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Vrat Oorsaak en diagnoseVrat Voorkoms en behandelingVrat VerwysingsVrat Eksterne skakelsVratKanker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeboorteGeografie van Suid-AfrikaTswana7de LaanAardverwarmingBynierGeletterdheidOntwerpAarverkalkingSonnestelselMenstruasieSelfmoordKondensasieMusieksimboleLys van nedersettings in Suid-AfrikaVolstruisMierAppel (sanger)FotoKarooKoperMagsverheffingKrokodilFrankrykStadJansenvilleSias ReineckeMigrasie van voëlsLys van Afrikaanse skrywersGrondwetVerenigde State van AmerikaKweekhuiseffekGalblaasWoordsoortLatynGroot DepressieMiddelmisbruikSonnetGoudkus (streek)Om-te-infinitiefkonstruksieSuid-Afrikaanse ReserwebankFibonacci-reeks2001KindersiektesDrakensbergeSeksueel oordraagbare infeksieTuberkuloseBernice WestDeelwoordCristiano RonaldoRenaissanceConsolidated B-24 LiberatorPornografieMonopolyStikstofIsraelMikro-ekonomieRugbywêreldbeker 2023Slag van Cuito CuanavaleMusiekKinderregteHondSeekoeiWêreldboekedagBloedsomloopstelselJan van TonderSteenkool in Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigNG gemeente JansenvilleAfvalbestuurHartseerGroepsgebiedewetEmfiseemSoweto-opstandTienerDoop🡆 More