Vraagteken

Die vraagteken (?) is 'n leesteken wat 'n vraag of versoek afsluit, of affek uitdruik.

Vraagteken

Vrae en versoeke

'n Vraagteken sluit 'n direkte vraag, retoriese vraag, einddeelvraag of intonasievraag af. Bv: Wat is jou naam? Ek sit en wonder: Wat is die doel van die lewe? (AWS, 2017)

Affek

Wanneer 'n vraagteken binne 'n sin gebruik word om affek uit te druk, word dit tussen hakies geplaas. Bv: Haar swangerskap (?) laat haar naar voel. Sy het 'n egte (?) Irma Stern by 'n pandjieswinkel gekoop.

Bronnelys

Tags:

Leesteken

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiarreeMark (ekonomie)OorstromingHoofkarakterPerdKommunikasieBruin menseVratOlimpiese SpeleHoenderVoornaamwoordE-posLiesbreukHomofoonHomoniemLuiperdChemiese reaksieIngenieursweseNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaRobert SobukweKunsmatige intelligensieLys van elemente volgens simboolGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaReënvalbepalingPeriodieke tabelDrakensbergePinksterHipoteseEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBloedsomloopstelselDesmond TutuSteenkoolLys van Suid-Afrikaanse skrywersNieuwoudtvilleTylaNedersettingEmfiseemNG gemeente JansenvilleHarry PotterLionel MessiLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDermpoliepEnsiklopedieKommunismeWerkloosheidGoogleKlinkerSharpeville-slagtingOnse VaderGesonde dieetGeografie van Suid-AfrikaDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSimon PetrusBlourokkeToestand van materieWikiquoteKoerantRassismeDeelteken en umlautWeskusPubliekVingerseksPaddaHerfsMiddeloorontstekingYsterKeramiekDroomSuid-EuropaBevolkingVierkantswortelHernubare energieGawes van die Heilige GeesTafelbergHeidelberg, GautengBosluisbytkoors🡆 More