Vir Die Voëls: Afrikaanse rolprent

Vir die voëls is ’n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 2016 vrygestel is.

Die fliek is gebaseer op 'n kortverhaal deur Irma Humpel, getiteld "Slim vang sy baas". Die storie gaan oor die ware liefdesverhaal van Irma en Sampie de Klerk van Newcastle. Irma het dit ingeskryf vir ’n leserswedstryd op soek na ’n draaiboek om Huisgenoot se 100ste bestaansjaar te vier. Huisgenoot het die film in samewerking met kykNET Films en The Film Factory vervaardig.

Vir die voëls
Regisseur Quentin Krog
Produksieleier Danie Bester
Draaiboek Sean Robert Daniels
Quentin Krog
Tina Kruger
Met Simoné Nortmann
Francois Jacobs
Lara Kinnear
Bennie Fourie
Musiek deur Benjamin Willem
Kinematografie Brendan Barnes
Redigeerder C.A. van Aswegen
Ateljee The Film Factory
Verspreider Ster-Kinekor
Uitgereik 25 November 2016
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die film is ’n romantiese drama wat in die laat-sewentigs afspeel. Hubare mans was op die grens vir diensplig en vroueregte ’n onbekende konsep. Musiektreffers uit die 1970’s, soos Carike Keuzenkamp se Hoeka Toeka en Glenys Lynne se Ramaja, kan in die fliek gehoor word. Die fliek het ’n 10-12 OLG-ouderdomsperk (ouerleiding weens geweld).

Rolverdeling

Storielyn

In die fliek is Irma Humpel ’n korrelkop-rabbedoe wat in die laat 1970’s in ’n trourok voor die kansel beland. Die bruidegom is die seun wat haar kleintyd geterg het. Tot kort tevore het sy vas geglo dat onafhanklikheid die enigste vorm van vryheid is, maar intussen het Sampie de Klerk haar oor haar oortuigings laat nadink.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Vir Die Voëls GenreVir Die Voëls RolverdelingVir Die Voëls StorielynVir Die Voëls Sien ookVir Die Voëls Eksterne skakelsVir Die Voëls201625 NovemberAfrikaansHuisgenootKortverhaalKykNETNewcastleRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos BekkerVierde Industriële RevolusieNasionale VrouedagPinksterVerbuigingDomineeSintetiese veselsMusieksimboleAardeRenaissanceVars waterLaeveldLys van NG gemeentesSlaginstrumentPrikkelbaarheid (biologie)Sosiale mediaPolisieAntoniemEkonomieRosa ParksCheslin KolbePlae van EgipteKontinentSInternetLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNag van die lang messeGeboorteVulkaanKaaps-Hollandse stylDigvormRookgewoonteIndiëBuck AngelFotosinteseKrieketKongo-krisisMeervoudNeurenberg-verhoreHelm (geboorte)MuskeljaatkatMassaLys van kinderspeletjiesFotoWekkerEerste WêreldoorlogMIV/vigs in Suid-AfrikaHentaiKarooLWater (molekuul)Simon PetrusCeresLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOrale seksRooibloedselFiela se kindGeldPoolsGewone tarentaalSchwantesiaMigrasie van voëlsBurgerregteWesterse filosofieAnglisismeKlavierGeslagsorgaanGerda SteynGrieksGemmerSeksspeeldingVlag van Suid-AfrikaLandbouHormoonsiekteVergelykings (taalkunde)IronieArmoedeverligting🡆 More