Vierkant

'n Vierkant is 'n vierhoek ('n tweedimensionele voorwerp) met vier sye wat almal ewe lank is en vier regte hoeke tussen die sye.

Vierkant
'n Vierkant.
Vierkant
Konstruksie van 'n vierkant met 'n passer en liniaal.

Eienskappe

    oppervlak = sy × sy (lengte × hoogte)
  • Die omtrek volg uit die formule:
    omtrek = 4 × sy
  • Die lengte van die diagonaal is:
    diagonaal = Vierkant  × sy
  • Met 'n vierkant sny die diagonale mekaar in die middel en staan hulle loodreg teenoor elkaar.

Tags:

Vierhoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MondJakkalsCarike KeuzenkampProteaHokkieLien se lankstaanskoeneSuiwelprodukMaanHeelgetalArmoedeverligtingTrigeminale neuralgieFinansiële staatKunstenaarHartseerJoodse kalenderJeugdagBesnydenisIsraelJan-Willem BreureRefentse MorakeMaagsweerKaapstadLettergreepSeksualiteitTelkomPiesangFinale OplossingSoogdierLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSeksuele opwekkingHeupvervangingAfro-AmerikanersGewone breukeLidwoordKrieketRenosterDemokrasieResensieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSoweto-opstandPeriodieke tabelHoofkarakterLenteShakaBTWJaarMuskeljaatkatSomerInflasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLiewe HeksieOu Apostoliese KerkStilleweEthiopiëGawes van die Heilige GeesInternetBernice WestRudi ClaaseKindersiektesGoeie VrydagWeer (meteorologie)RoofvoëlNamibiëSwartbewussynsbewegingLys van hoofstedeKangaroeHannes van WykSeisoenKonjunktivitis23 AprilPseudowetenskapBywoordJohannesburgOnderwerp (taalkunde)🡆 More