Valsbaai-Natuurreservaat

Die Valsbaai-natuurreservaat is sedert 2015 ‘n verklaarde Ramsar-vleiland.

Ligging

Hierdie reservaat lê op die Kaapse Vlakte en omsluit Rondevlei en Zeekoevlei. Dit is nagenoeg 1 500 ha groot en is by die koördinate 34°4′S 18°30′O / 34.067°S 18.500°O / -34.067; 18.500 geleë.

Gebruik

Zeekoevlei is ‘n woongebied, piekniek- en ontspanningsterrein en verskeie soorte watersport word hier beoefen. Rondevlei is ‘n beskermde gebied.

Plante

Ongeveer 256 inheemse plantspesies insluitende die uiters bedreigde en byna uitgestorwe Erica turgida en Erica verticillata groei in die gebied. Die Kaapse Vlakte sandfynbos en strandveld kom daar voor.

Soogdiere

Belangrike bevolkings van soogdiere word hier aangetref: die seekoei, groototter, watermuishond, Kaapse grysbok, steenbok, vleirot (Otomys irroratus), grootkolmuskeljaatkat (Genetta tigrini) en kleingrysmuishond.

Voëls

‘n Groot verskeidenheid voëlspesies kan hier waargeneem word: kleinstrandloper, kemphaan, bontelsie, gewone sterretjie, grootflamink en witpelikaan.

Lees ook

Tags:

Valsbaai-Natuurreservaat LiggingValsbaai-Natuurreservaat GebruikValsbaai-Natuurreservaat PlanteValsbaai-Natuurreservaat SoogdiereValsbaai-Natuurreservaat VoëlsValsbaai-Natuurreservaat Lees ookValsbaai-Natuurreservaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wikiquote2001ArmoedeverligtingKnopiespinnekopOogChemiese reaksieLangste woordLongontstekingPaulus van TarsusBewussynGrondwet van Suid-AfrikaHemelvaartsdagOlimpiese SomerspeleKletsrym3D-rolprentLyfstraf in skoleKoorsblaarLettergreepLenteNeonDeelstate van die Verenigde State van AmerikaJakkalsSpreeuSkilpadSimboolSatellietNag van die lang messeSout (chemiese stof)Soweto-opstandProstaatkankerWebjoernaalNetbalKweekhuisgasRivierPeriodieke tabelBynierAppel (sanger)DataverwerkingMiteKindermishandelingVrouCarike KeuzenkampNiersteenBTWKlimaatveranderingOutismeAborsieFacebookAkademiaItaliëWoordsoortNiemetaalDundermYsterXenofobieSoogdierWaterpokkiesWayde van NiekerkKlinkerLuiperdMaatskappyVierkantswortelTuisbladBek-en-klouseerElon MuskRefentse MorakeVleilandOrthopteraTrekarbeidPolisieLys van bekende Suid-AfrikanersDonkieLeeuCovid-19-pandemieWaterbesparing in Suid-Afrika🡆 More