Urine

Urine (ook soms urien gespel) is 'n vloeistof wat by soogdiere en die mens deur die niere geproduseer word.

Dit word in die blaas gestoor en periodiek via die uretra uitgeskei. Urine bevat, behalwe water en wateroplosbare afvalstowwe, onder andere ook ureum, uriensuur, anorganiese soute asook sommige ander stowwe soos alkohol en kunsmatige versoeters.

Urine
Urine

Sommige diersoorte, bv. voëls en reptiele, kan ureum in uriensuur omskakel wat dan as 'n vastestof via die kloaka uitgeskei word saam met die ontlasting. So word minder vloeistof verloor as by soogdiere, en daar bestaan 'n groter bestandheid teen droogtetoestande.

Sien ook

Tags:

AlkoholBlaasMensNierSoogdiereUreumWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Peach van PletzenAtoomStaalKeelseerAborsie in Suid-AfrikaDistrik SesBuffelTuberkuloseTydSeksuele opwekkingSteenkool in Suid-AfrikaLeestekenShakaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWaterVersoeningsdagLys van medisinale kruieSelfbeeldPaaiementberekeningOlifantFranse RewolusieKwikSekondêre sektor van die ekonomieEksodus (uittog)AnilingusMorfeemBukkakeAfrikaSteve HofmeyrOorkruipersPersoon (taalkunde)GalblaasKoorsEngelandPornografiese subgenresIranSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureJohan StemmetVolstruisEjakulasieWêreld- Ekonomiese ForumArgentiniëDolfynMestoklemaSelfstandige naamwoordSkaapPaddaToestand van materieOrganismeRefentse MorakeSann de LangeDokterHangbrugIslamLys van Afrikaanse rolprenteGroep van SewePoësieAngolese BurgeroorlogGewone janfrederikMuisvoëlGoudHoenderrasseDeelwoordBeroerteRenosterGerda SteynDooie SeeGreen PornoGeskiedenis van erotiese afbeeldingsGeskiedenis van Suid-AfrikaSwart menseHartversakingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOmtrek, oppervlakte en volumeGedigMikro-ekonomieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994🡆 More