Walvis Tornyn

’n Tornyn of bruinvis (Phocoena phocoena), vroeër ook ’n seevark genoem, is ’n soogdier uit die orde van tandwalvisse (Odontoceti).

Die vis se wetenskaplike naam is oorspronklik in 1758 as Delphinus phocoena aangegee deur Carl Linnaeus. Die dier is hoogstens 1,8 m lank en weeg op die meeste 60 kg. Dit is die walvissoort wat die meeste in die Noordsee voorkom. Hulle is nou verwant aan die dolfyne (Delphinidae).

Tornyn
Walvis Tornyn
Walvis Tornyn
'n Tornyn se grootte in vergelyking met dié van 'n mens.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Infraorde:
Parvorder:
Odontoceti
Familie:
Phocoenidae
Genus:
Phocoena
Spesie:
P. phocoena
Subspesie:
P. p. phocoena
P. p. relicta
P. p. vomerina
Binomiale naam
Phocoena phocoena
Linnaeus, 1758
Walvis Tornyn
Verspreiding van die tornyn.
Sinonieme

Bruinvis, seevark

Terminologie

Die term "tornyn" vir dié soort walvis (van die Nederlandse tonijn, ’n soort tuna) het in Afrikaans ontwikkel deurdat die benaming, as gevolg van die grootte van die tornyn, ook op die walvis toegepas is.

Die naam "bruinvis" val vreemd op, want die diere is nie visse nie en is ook nie bruin nie.

Uiterlike voorkoms

Tornyne het ’n stomp neus, lae driehoekige rugvin en (soos alle Walvisagtiges) ’n plat, horisontale stertvin. Die rug is donkergrys en die buik helderwit. Hulle het spatelvormige tande: 22 tot 28 paar in die bokaak en 21 tot 25 paar in die onderkaak. Hiermee "wei" hulle op die seebodem, waarna hulle die vissies wat hulle kry, na binne suig.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Walvis Tornyn TerminologieWalvis Tornyn Uiterlike voorkomsWalvis Tornyn VerwysingsWalvis Tornyn Eksterne skakelsWalvis Tornyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Veelvoudige sinGerda SteynMiltPieter DuvenageIrma SternPenisKolitisGrondwet van Suid-AfrikaVerenigde State van AmerikaBasterhartbeesMenseregtedagVioolValiant SwartBysteekRobert SobukweCarike KeuzenkampParasitiese siektesAnneli van RooyenFilippyneOnbemande vliegtuigKoppeltekenKitaarSosiale mediaLys van Afrikaanse skrywersVoedselkettingMIV/vigs in Suid-AfrikaKatLiefdeVaginale kankerSuid-Afrikaanse randBettie Cilliers-BarnardGriepBoer Soek 'n VrouPlantWinterBernice WestMaterieJohannes KerkorrelKongo-krisisWynPaddaSeksposisieYslandArendPaaiementberekeningGenesisApostoliese KerkeGeskiedenis van die AardeWaterstofOrgasmeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWewervoëlsPortugeesLongontstekingAngssteuringSekelvin-ghieliemientjieAnilingusJode in Suid-AfrikaBeer AdriaanseTweede Nuwe JaarEkonomie van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse digtersKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSeptimius PicturesTaalPornografiese akteurHomoseksualiteitSteenkool in Suid-AfrikaCSSGordelroosFransReënspinnekopTweede VryheidsoorlogInligting🡆 More