Tonteldoos

'n Tondeldoos is 'n kokertjie (dosie) met tontel daarin wat gebruik word om 'n vuur of 'n pyp aan te steek.

Die tontel in die boksie is 'n ligte vlambare stof, soos katoen of 'n stukkie lap. 'n Vuursteen en 'n metaal ring, die vuurslag, word daarmee saam gebruik om vonke te verskaf.

Tonteldoos
'n Tondeldoos (metaalsilindertjie) met 'n vuurslag wat aan 'n ketting daaraan vas is. Die vuurklip is regs bo.
Tonteldoos
Ouer tonteldose uit die 18de en vroeë 19de eeu.

Die vuurslag bestaan uit koolstofhoudende yster. Die vuursteen word teen die tontel gedruk of vasgeknyp, terwyl die vuursteen teen die metaal ring (vuurslag) gekap word om vonke op die tontel te laat spat. As dit werk, sal die tontel begin smeul en kan daarop geblaas word om 'n vlammetjie te maak.

Tonteldose het aan die begin van die 20ste eeu in onbruik verval. Vuurhoutjies het algemeen beskikbaar en goedkoper geraak en is ook aansienlik makliker om te gebruik.

Etimologie

Die Afrikaanse woord tonteldoos (s.nw.) kom uit die Nederlandse streektaal (1692), ’n samestelling van tontel en doos, so genoem omdat dit bestaan uit ’n houer, soos ’n doos of koker, bv. 'n patroondoppie, gevul met tontel, 'n maklik ontvlambare stof, wat aan die brand gesteek word met 'n vonk uit 'n vuurklip. Eerste optekening in vroeë Afr. in 1724 (Scholtz 1972:102).

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

KatoenTekstielVuurVuursteen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cristiano RonaldoPretoriaNoord-KaapVoedselkettingKultuurMynbedryf van Suid-AfrikaSelfkonsepOntbossingMonopolieIngenieursweseWeer (meteorologie)HeupPerdebyePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDemokrasieNoag se arkLewerMensStudievaardighedeGemeenskapsorganisasieFeminismeMangelontstekingGawes van die Heilige GeesMigrasie van diereOorkruipersSteenkool in Suid-AfrikaGoudkus (streek)Suid-Afrikaanse Nasionale ParkeMark (ekonomie)Lys van elemente volgens simboolOutismeKewerRooibokLongontstekingGeskiedenis van Suid-AfrikaAkuutTsoenamiSamestellende afleidingMynbouVulvaHemelvaartsdagLoftus MaraisDansHeks van HexrivierPersoonlikheidJagluiperdAfrikaSpinnekopWright-broersNasionalismePaasfeesGedigWinnie Madikizela-MandelaWortelSan Andreas-breukToringKlimaatsverandering in AfrikaFisiese oefeningAfrikaanse woordelys en spelreëlsHernubare energieOnderwerp (taalkunde)HeupvervangingPinksterKoorsblaarMaroela MediaBloeddrukGroepsgebiedewetEmfiseemKrampWater (molekuul)DierGenitale vratSteenkoolMantis🡆 More