Tamumassief

Die Tamumassief is 'n uitgedoofde skildvulkaan in die noordwestelike Stille Oseaan, met die eienskappe van 'n kruising tussen 'n mid-oseaniese rif en 'n skildvulkaan.

Op 5 September 2013 het navorsers aangekondig dat dit een vulkaan kan wees – dan sal die Tamumassief die grootste bekende vulkaan op aarde wees. Die vulkaan is in die Shatsky Rise sowat 1 600 km oos van Japan geleë. Dit dek 'n gebied van sowat 553 000 km2. Sy kruin is sowat 1 980 m onder die oppervlak van die oseaan en sy basis is tot sowat 6,4 km diep. Die vulkaan is sowat 4 460 m hoog.

Tamumassief
'n Batimetriese kaart van die vulkaan. 'n Batimetriese kaart van die vulkaan.
Ligging Noordwestelike Stille Oseaan
Hoogte 4 460 meter bo seevlak
Koördinate 33°N 158°O / 33°N 158°O / 33; 158 158°O / 33°N 158°O / 33; 158
Bergtipe Ondersese skildvulkaan
Laaste uitbarsting 144,6 ± 0,8 miljoen jaar gelede

William Sager, 'n mariene geofisikus van die Universiteit van Houston het die vulkaan in omtrent 1993 begin bestudeer. Volgens hom en sy span is die Tamumassief "die grootste enkele skildvulkaan wat nog op aarde ontdek is". Ander vulkaniese verskynsels op die planeet is groter, soos die Ontong Java-plato, maar dit is nog nie vasgestel of hulle inderdaad 'n enkele vulkaan of eerder 'n kompleks van verskeie vulkane is nie.

Verwysings

Skakels

  • Tamumassief  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

JapanMid-oseaniese rifSkildvulkaanStille OseaanVulkaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BybelStokely CarmichaelAnale seksKindersiektesVerkoueMotorvoertuigMaselsGoudFinale OplossingRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGeelhoutUKhahlamba-DrakensbergparkKunsmatige intelligensieIngrid JonkerAlliterasieGianna MichaelsSpelerposisies in rugbyNeurenberg-verhoreIntensiewe vormNicole StraussMIV/vigs in Suid-AfrikaKunsmatige algemene intelligensieBiodiversiteitVoegwoordKappie (skryfteken)VerstedelikingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDiatomiese molekuulSeksismeNatuurrampLongRacheltjie de BeerCarike KeuzenkampAnglisismeBestuiwingMartin Luther King jr.SirkelChemiese elementLys van kinderspeletjiesRegeringBernice WestFinansiële staatKoorsMediese diagnoseBTWAssonansieOorstromingKinderregteGeskiedenis van Suid-AfrikaTatoeëermerkGroot GatLandbouVerenigde KoninkrykKnieDriedimensioneelOorkruipersHibernasieAfvalbestuurVakbondIngenieursweseSatellietfotoSelfstandige naamwoordErektiele disfunksieDesimale breukeKlimaatOu Apostoliese KerkSwartHoofstadAlkoholismeWeerfrontViëtnamoorlogDikdermKlimaatveranderingBosvarkLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWet op BevolkingsregistrasieJakkals🡆 More