Suid-Afrikaanse Lugmag

Die Suid-Afrikaanse Lugmag is die lugkomponent van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en van sy voorganger die Suid-Afrikaanse Weermag.

Die lugmag staan amptelik bekend as die South African Airforce (SAAF) met sy hoofkwartier in Pretoria. Die Suid-Afrikaanse Lugmag is op 1 Februarie 1920 gestig.

Suid-Afrikaanse Lugmag
Kenteken van die Suid-Afrikaanse Lugmag met die Latynse leuse Per aspera ad astra
Kenteken van die Suid-Afrikaanse Lugmag met die Latynse leuse Per aspera ad astra
Kenteken van die Suid-Afrikaanse Lugmag met die Latynse leuse Per aspera ad astra
Gestig 1 Februarie 1920
Land Suid-Afrika
Onderdeel van Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag
Tipe Lugmag
Spesialisasie Lugoppergesag, Lugverdediging
Aantal lede 10 815 aktiewe personeel
831 reserwe personeel
Uitrusting 229 vliegtuie
Veldslae Tweede Wêreldoorlog
Korea-oorlog
Suid-Afrikaanse Grensoorlog
Namibiese Onafhanklikheidsoorlog

Die lugmag het in die Tweede Wêreldoorlog en die Koreaanse oorlog diens gedoen. Vanaf 1966 was die lugmag betrokke by die verskaffing van infanterie-ondersteuning in 'n oorlog met 'n lae intensiteit ("die Grensoorlog") in Angola, Suidwes-Afrika (Namibië) en Rhodesië. Namate die oorlog gevorder het, het die intensiteit van lugoperasies toegeneem totdat die lugmag in die laat tagtigerjare verplig was om vegvliegtuie teen Angolese vliegtuie in te span om taktiese meerderwaardigheid in die lug te handhaaf. Na afloop van die Grensoorlog in 1990 is die getalle van die vliegtuie drasties verminder as gevolg van finansiële druk en die staking van vyandelikhede met buurstate.

Die SALM het deesdae 'n beperkte luggevegsvermoë en is gestruktureer vir vredesbewaring, ramphulp en maritieme patrollie. Gedurende die apartheidsera was dit bekend onder die Afrikaanse naam Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM), 'n afkorting wat nie meer algemeen gebruik word nie. Die Suid-Afrikaanse Lugmag se Latynse leuse is Per aspera ad astra ("deur ontberings na die sterre").

Huidige lugvaartuie

Lugvaart Oorsprong Rol Aantal gebruik Notas
Saab Gripen C en D Suid-Afrikaanse Lugmag  Multirolvegter 26
British Aerospace Hawk Mk.120 Suid-Afrikaanse Lugmag /Suid-Afrikaanse Lugmag  Opleiding / Ligte aanval 24
Pilatus PC-7 Mk.II Suid-Afrikaanse Lugmag  Opleiding 60
Atlas Oryx MK.I & MK.II Suid-Afrikaanse Lugmag  Vervoerhelikopter 38
Denel Rooivalk Mk.I Suid-Afrikaanse Lugmag  Aanvalshelikopter 11
MBB/Kawasaki BK 117 Suid-Afrikaanse Lugmag /Suid-Afrikaanse Lugmag  Nutshelikopter 3-6
Agusta A109 LUH Suid-Afrikaanse Lugmag  Nutshelikopter 29
Westland Super Lynx Mk.300 Suid-Afrikaanse Lugmag  Maritieme helikopter 4
Lockheed C-130BZ Hercules Suid-Afrikaanse Lugmag  Vervoer 9
Douglas C-47TP Dakota Suid-Afrikaanse Lugmag  Maritieme patrollie / vervoer / vroeë waarskuwing 10
Cessna 208B Suid-Afrikaanse Lugmag  Nuts / waarneming 11
Beechcraft Super King Air 200/300 Suid-Afrikaanse Lugmag  Vervoer 4
Pilatus PC-12 Suid-Afrikaanse Lugmag  Vervoer 1
CASA C-212-200 & 300 Aviocar Suid-Afrikaanse Lugmag  Vervoer 3
Boeing 737 Suid-Afrikaanse Lugmag  Presidensiële vervoer 1
Dassault Falcon 900 Suid-Afrikaanse Lugmag  BBP-vervoer 1
Dassault Falcon 50 Suid-Afrikaanse Lugmag  BBP-vervoer 2
Cessna 550 Citation Suid-Afrikaanse Lugmag  BBP-vervoer 2

Lugmagvaandel

Rondeel

Galery

Sien ook

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Suid-Afrikaanse Lugmag Huidige lugvaartuieSuid-Afrikaanse Lugmag LugmagvaandelSuid-Afrikaanse Lugmag RondeelSuid-Afrikaanse Lugmag GalerySuid-Afrikaanse Lugmag Sien ookSuid-Afrikaanse Lugmag NotasSuid-Afrikaanse Lugmag VerwysingsSuid-Afrikaanse Lugmag Eksterne skakelsSuid-Afrikaanse Lugmag1 Februarie1920PretoriaSuid-Afrikaanse Nasionale WeermagSuid-Afrikaanse Weermag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MassaDemografie van Suid-AfrikaEkologieVlagterminologieHortologieEmfiseemBeesTradisionele literatuurLiewe HeksiePornografiese akteurByWikimedia-stigtingVolstruisWaterbesoedelingLangste woordSwaweldioksiedDuitslandLys van Afrikaanse rolprenteHoenderAborsieGroepsgebiedewetJacques LootsMorfeemSwangerskapLys van bekende Suid-AfrikanersVerbondsarkD.J. OppermanLuiperdAnglo-BoereoorlogVryheidsmanifesVermenigvuldigingMonumentDieregeluideEerste WêreldoorlogHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMark (ekonomie)Slag van BloedrivierLys van Griekse mitologiese figureWetenskapSeksDiepaartromboseMIV/vigs in Suid-AfrikaWaterstofRob HersovBrandmondsindroomAnilingusLCholeraLeierStaalGenitale vratWinnie Madikizela-MandelaLoftus MaraisKlinkerDesmond TutuWoordJakkalsAluminiumKommunismePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGrondwetStereotipeOntbossingKonjunktivitisMalariaDruiweLimfvatstelselVerkoueVroueregteDemokrasieHartaanvalCounter-Strike 2SeekatPretoriaInsekMarie AntoinetteHartseer🡆 More