Stormsrivier

Die Stormsrivier (Engels: Storms River) is 'n rivier in die Tsitsikamma (streek) van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die rivier ontspring in die Tsitsikammaberge en mond uit in die Indiese Oseaan. Die rivier is nie baie lank nie maar het 'n diep ravyn uitgekerf. Reisigers kon altyd slegs die rivier oorsteek via die Stormsrivierpas. Die pas is egter uitgeskakel toe die Groot Stormsrivierbrug voltooi is in 1958. Daar is 'n oord by die rivier se mond en die natuur is ongelooflik mooi. Die Otterwandelpad begin hier by die riviermond.

Stormsrivier - Storms River
Die Stormsrivier se monding in die Tsitsikamma Nasionale Park.
Die Stormsrivier se monding in die Tsitsikamma Nasionale Park.
Die Stormsrivier se monding in die Tsitsikamma Nasionale Park.
Oorsprong Tsitsikammaberge, Oos-Kaap
Monding Algoabaai
Indiese Oseaan
Stroomgebied Suid-Afrika
Mondinghoogte 0 m

Bronne

Tags:

EngelsGroot StormsrivierbrugIndiese OseaanOos-KaapOtterwandelpadStormsrivierpasSuid-AfrikaTsitsikamma (streek)Tsitsikammaberge

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Direkte en Indirekte redeNedersettingKultuurAnilingusSaartjie BaartmanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Gesonde dieetSeksposisieWoestynProvinsies van Suid-AfrikaMeervoudAfrikaanse taalleerLys van veltoestandeGeskiedenis van Suid-AfrikaWoordsoortDiepaartromboseSatanismeTropiese huisgeitjieHomoniemVerkleinwoordVaginaDistrik SesWinterDesimale breukeKarooMaatskappyRymSeevlakstygingSeisoenVerenigde KoninkrykPoësieBritse en Amerikaanse maateenhedeNarsistiese persoonlikheidsteuringFibonacci-reeksLodewyk XVI van FrankrykVerantwoordelikheidBybelOlimpiese Somerspele 2024BelastingKoerantJan Christian SmutsMetaalSpierCarles PuigdemontVoegwoordVlag van Suid-AfrikaBeesSokkerBobby van JaarsveldKunselementeSuurreënIngrid JonkerVolhoubaarheidGewone tarentaalSeksuele stimulasiePolitieke partyIndo-Europese taleNelson MandelaRacheltjie de BeerKatKoperBlourokkeKarlien van JaarsveldRivierEienaamLys van Afrikaanse rolprenteBreinMerinoGroot vyfSenuweestelselNasionalismeKlimaatveranderingSeekoeiArmoedeBaardskeerder-spinnekop🡆 More