Sirkel

'n Sirkel is 'n tweedimensionele figuur wat gevorm word deur al die punte van die vorm dieselfde afstand van 'n gekose punt te hê.

Dié punt is die middelpunt en die gekose afstand staan bekend as die radius of radii.

Sirkel
'n Sirkel met middelpunt m, deursnee d en radius r.

Die mate van 'n sirkel word soms aangegee deur na die deursnee te verwys. Die deursnee is die grootste afstand tussen twee punte van die sirkel en is presies twee keer so groot as die radius.

Die omtrek van 'n sirkel kan bereken word deur die formule:

met r as die radius en d as die deursnee van die sirkel.

Die oppervlak van die ruimte binne-in die sirkel kan bereken word met die formule:

Kyk ook

Bronne

  • Pedoe, Dan (1988). Geometry: a comprehensive course. Dover. ISBN 9780486658124.
  • "Circle" in The MacTutor History of Mathematics archive

Tags:

MiddelpuntRadius

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EucalyptusGewone drolpeerBlourokkePiet ByleveldMielieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaVolkekundeSeksposisieDuitse maselsMaanRob HersovSlaapapneeLily CarterPornhubLewerAntoniemBorsteKriekMusiekMuishondInligtingNazi-DuitslandOosters-Ortodokse KerkSonnestelselHorlosieVerenigde State van AmerikaSamsung GroepVlag van BangladesjOnderwys (geskiedenis)MolotofbomLys van Suid-Afrikaanse skrywersPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaYouTubeApartheidLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsVaginale kankerKrieketKoorsWikiInfeksieGetalLiturgiese jaarDepressie (gemoedstoestand)VingerseksAfrikaansKolorektale kankerSeksueel oordraagbare infeksieVrouOrkney Snork NieEmfiseemSelfieSkarlakenkoorsDieregeluideArmand AucampSwangerskapKlein-KarooInsek21 v.C.Klem-in-die-kaakKomeetGeurmiddelVerkleurmannetjieHelm (geboorte)DigvormDikdermLys van elemente volgens simboolSusan CoetzerFritz Wepper2023BrasiliëMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaSigaretPerd🡆 More