Siektedatabasis

Die siektedatabasis (Engels: Diseases Database) is ’n databasis op ’n gratis webtuiste wat inligting oor die verwantskap tussen mediese toestande, simptome en medisynes verskaf.

Dit word deur Medical Object Oriented Software Enterprises Ltd, ’n klein maatskappy in Londen in die Verenigde Koninkryk, onderhou.

Siektedatabasis
URL diseasesdatabase.com
Soort webwerf Mediese databasis
Beskikbare tale Engels
Eienaar Medical Object Oriented
Software Enterprises Ltd.
Geskep deur Malcolm H Duncan

Die webwerf se verklaarde doel is "onderrig, agtergrondleesstof en algemene belang". Sy beoogde gehoor is "dokters, ander kliniese gesondheidswerkers en studente van hierdie beroepe". Die redakteur van die webwerf word as Malcolm H Duncan, 'n gekwalifiseerde Britse dokter, aangedui.

Die siektedatabasis is rondom 'n versameling van konsepte (wat met menslike medisyne verband hou) gebou. Hierdie konsepte sluit siektes, geneesmiddels, simptome, fisiese tekens en abnormale laboratoriumresultate in. Dit word as 'items' geklassifiseer. Die databasis bevat ongeveer 9 000 items.

Verwysings

Tags:

DatabasisEngelsInligtingLondenMedikasieSiekteSimptoomVerenigde KoninkrykWebtuiste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Siya KolisiPseudowetenskapLongontstekingSonnestelselNamibiëAsiëWaterkringloopDiarreeGamelanVaste stofAvbobKolonialismeKweekhuiseffekFacebookMetafoorWayde van NiekerkNG gemeente JansenvilleLys van Griekse mitologiese figure1200TydVlekvrye staalKommunismeBevolkingHandbalVryheidsmanifesSelfmoordVennootskapGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolVars waterLiefdeHorlosieNeerslagKasterolieAfrikaanse TaalmonumentDramaSowjetunieAkwariumKasteel die Goeie Hoop23 AprilJohannes MeintjesAandagstreepGeldTafelbergKindersiektesByMaagsweerBeurtkragVerdampingNasionale VrouedagBywoordVolhoubaarheidSlag van Cuito CuanavaleInligtingMiddeloorontstekingMisdaadromanAntisemitismeMenslike seksuele gedragVulvaPoësiePampoentjiesRobbeneilandStaalAppel (sanger)KweekhuisgasGreen PornoBloeddrukTolla van der MerweInternetOutismeAngina pectorisVoornaamwoordSwawelWêreld- Ekonomiese ForumKolonisasieEeuRekenaarVerenigde State van Amerika🡆 More