Sias Reinecke: Afrikaanse sanger

Sias Reinecke (23 April 1940 – 8 Oktober 1982) was 'n legendariese Afrikaanse sanger wat ook deel van die sanggroep Groep Twee was.

Hy is bekend vir treffers soos Sproeitjies, Die Seewind Bring Heimwee, Klein Karoo, Dink Jy Darem Nog aan My en Wie Sal Kom Nagsê. Reinecke wat in Randfontein woonagtig was, is op die ouderdom van 42 jaar aan 'n hartaanval oorlede terwyl hy op toer was en pas ná 'n optrede op Amersfoort. Hy is op 12 Oktober vanuit die Gereformeerde kerk Randfontein, waarvan hy lidmaat was, begrawe. Ds. L.J.J. Coetzee het die diens gelei. Hy het nog die Saterdagaand voor sy dood tydens 'n gemeentegeleentheid van GK Randfontein opgetree en die vorige Saterdag op die Afrikaanse musiekfees in Roodepoort. Reinecke het vyf kinders gehad, van wie die jongste, Dirkie, vyf jaar oud was ten tyde van sy pa se dood.

Sias Reinecke
Gebore23 April 1940
Johannesburg, Suid-Afrika
Sterf8 Oktober 1982
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
AssosiasiesGroep Twee

Sien ook

Verwysings

Tags:

12 OktoberAfrikaansAmersfoortGereformeerde kerk RandfonteinGroep TweeHartaanval

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalMaselsBloemfonteinSpelerposisies in rugbyMonopolySenuweestelselMynbedryf van Suid-AfrikaBipolêre gemoedsteuringSuid-AfrikaDie ballade van Robbie de WeeOrthopteraBurgerregtePaasfeesTydSan FranciscoHabitatKunsChemiese elementJeuksiekteLys van Kaapstad se voorstedeDiarreeHeuningbyKanadaGoogle MapsBreingewasIsraelEkonomiese sektor15 AprilMartin Luther King jr.TekstielHomoniemSinoniemWetenskaplike klassifikasieGoudkus (streek)KlimaatveranderingGeskiedenis van kindermishandelingSimon PetrusGeskiedenis van erotiese afbeeldingsNarsistiese persoonlikheidsteuringSteve HofmeyrArmoedeverligtingShakaBevolkingVulkaanMeervoudWerwelkolomFamilie (verwantskap)Tropiese sikloonMiltVlermuisUilKankerVlag van Suid-AfrikaWiskundige terminologieIntensiewe vormKaartTafelsoutVisKaliforniëAluminiumAfrikanersReënspinnekopEwe getalWaterpokkiesInsekFrederik Willem de KlerkGerda SteynKrugerwildtuinMigrasie van voëlsMotorvoertuigByVulvaAnneli van RooyenBrongitisMenslike seksuele gedrag🡆 More