Rektum: Die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus

Die rektum (van die Latyn rectum intestinum, reguit ingewande) is die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus.

Die menslike rektum is sowat 12 cm lank.

Rektum: Die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus
Anatomie van die manlike geslagsorgane:
1. Blaas, 2. Skaambeen, 3. Penis, 4. Swelliggaam, 5. Eikel, 6. Voorhuid, 7. Urinebuis, 8. Dikderm, 9. Rektum, 10. Saadblasie, 11. Saadleier, 12. Prostaat, 13. Cowper se klier, 14. Anus, 15. Saadleier, 16. Bytestis, 17. Testis, 18. Skrotum
Rektum: Die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus
Anatomie van die vroulike geslagsorgane:
1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin
Die agterste deel van die rektum.
Die agterste deel van die rektum.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Rectum

Eksterne skakels

Tags:

AnusDikdermLatynSoogdier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EreksieLys van slangeVratGawes van die Heilige GeesSelfieJames AlexanderEnsiklopedieJeugdagGlasYouTubeOrthopteraTrevor NoahHomoniemOorlogHenry MurrayMaagsweerRassismeKolorektale kankerSuid-Afrikaanse RugbyunieRudi ClaaseIdioomLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSuid-Afrikaanse randRuan PienaarVerdampingNatuurrampBosluisbytkoorsProvinsies van Suid-AfrikaOutismeCarles PuigdemontBaarmoederReg tot ‘n gesonde omgewingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRicus NelKaren MeiringHidroëlektrisiteitGlobaliseringWayde van NiekerkGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKriekMasturbasieUniegebouMobutu Sese SekoIgtiologieErfenisdag (Suid-Afrika)LongGeslagRolprentMenstruasieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAustraliëTaalMaanHemelBesemNedersettingTweede VryheidsoorlogOmtrek, oppervlakte en volumeRugby, WarwickshireSoogdierAbstraksie (rekenaarwetenskap)Madison IvyKolonialismeKobus LombardBesoedelingGNU/FDL-lisensieNaboomKewerParkinson se siektePrimêre sektor van die ekonomieCarike KeuzenkampBeroerteJoseph LynchISO 3166-2SkoolFiksieKoekie (rekenaarwetenskap)🡆 More