'n Lys van alle predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika wat in die kerk gedien het van die stigting daarvan in 1859 tot die hede.
Die gemeentename en jaartalle ná elke predikant se naam dui op die gemeente(s) wat hy bedien het en die tydperk wat hy in elke gemeente gestaan het. Onder afgestorwe predikante dui die simbool † voor die laaste datum by elke predikant telkens sy sterfdatum aan.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.