Kleur Oranje

Oranje is 'n kleur geleë tussen rooi en geel in die ligspektrum, en word deur meeste skilders in die tradisionele kleurwiel gebruik.

#ff6600

Die naam is afgelei van die Engelse "orange (fruit)" ('n lemoen in Afrikaans).

In Europa en Amerika word oranje gewoonlik geassosieer met vermaak, die onkonvensionele, ekstroverte, vuur, aktiwiteit, gevaar, smaak en aroma, die herfsseisoen en Protestante. In Asië is dit 'n belangrike simboliese kleur van Boeddhisme en Hindoeïsme.

Kleurkoördinate

Kleur Oranje 
Nacho-kaas Doritos, bevat, soos meeste ander happies, 'n oormaat tartrasien en Red 40 sintetiese voedselkleursel.

Volgens verskeie kleurskemas word oranje as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FF6600
RGB-kleurmodel (255, 102, 0)
CMYK (0, 60, 100, 0)
HSV (24°, 100%, 100%)

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

GeelKleurRooi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TandbederfLeeuStereotipeGenitale vratKlereIngrid JonkerBek-en-klouseerSharpeville-slagtingMolekuulReënLetterlike en figuurlike taalgebruikOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMisdaadNamibiëEnkelvoudige sinGeskiedenis van erotiese afbeeldingsPuberteitOogEiffeltoringLeestekenEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaCarles PuigdemontBeroerteHerfsNasiebouWeervoorspellingTsoenamiSeksuele opwekkingVoortrekkermonumentMaagsweerKoorsblaarAfkortingSonnestelselGeboorteAborsie in Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaIndustriële RevolusieWaterstofKoolstofdioksiedItaliëOorstromingKommunikasieVolstruisHibernasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereEngelsTrigeminale neuralgieNeonPenisReg tot ‘n gesonde omgewingNelson MandelaDie ontstaan van die dramaSuikersiekteAgtergrond (narratief)Lys van nedersettings in Suid-AfrikaMenseregteStellenboschKappie (skryfteken)BateJan van RiebeeckKoerantC. Louis LeipoldtResensieSwawelLieweheersbesieDesimale breukeYslandXenofobieChemiese verbindingBreingewasSeekoeiVryheidsmanifesChemiese elementKompasSoortnaamAnilingus🡆 More