Oos-Afrika of Oostelike Afrika is die oostelike gedeelte van die kontinent van Afrika.
Die gebied sluit die lande Comore-eilande, Djiboeti, Eritrea, Ethiopië, Kenia, Mauritius, Seychelle, Somalië, Tanzanië, Uganda en dikwels ook Burundi, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan en Suid-Soedan in.
Een van die geografiese kenmerke van Oos-Afrika is die Groot Skeurvallei en die groot mere wat regdeur die gebied strek. Die Assalmeer in die Djiboeti is die laagste punt van Afrika - 155 m onder seevlak. Kilimandjaro op 5 895 m bo seevlak is die hoogste punt in Afrika.
Die presiese gebied word nie altyd presies dieselfde afgebaken nie.
Gebiede van die Wêreld | |||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
| ||||||||||||||||||||||||
Sien ook Kontinente van die wêreld |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Oos-Afrika, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.