Oclc

OCLC (Engels vir: Online Computer Library Center, Inc.) is 'n biblioteekdiens en navorsingsorganisasie wat mense help om inligting meer geredelik te bekom en kostes te verminder.

Dit is op 6 Julie 1967 as die nie-winsgewende organisasie Ohio College Library Center geregistreer. 72 000 biblioteke in 86 lande gebruik OCLC se dienste om materiaal te soek en te stoor. Die organisasie is deur Fred Kilgour gestig en hulle hoofkantoor is in Dublin, Ohio in die VSA geleë.

Oclc
Skip Prichard, direkteur van OCLC sedert 2013, in Kaapstad

Verwysings

Tags:

BiblioteekEngelsOhioVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PopulierWikimedia-stigtingPoolsPlantVersoeningsdagSwartbewussynsbewegingSkemerHartversakingKankerRob HersovNasionalismeJan BloukaasAkademiaNederlandsLys van Afrikaanse rolprenteHipertensieUilCeresTobie CronjéFotosinteseMisdaadMaagdelikheidVlekvrye staalJoe NiemandVrystaatAfrikaanse WikipediaVleilandVoorsetselRMS TitanicEugenetikaKeelseerMahatma GandhiSlag van Cuito CuanavaleOrale seksDramaSeksualiteitOntwerpSoogdierC.J. LangenhovenPornWortelLetterlike en figuurlike taalgebruikKommunismeHeuningbySiya KolisiMiddelburg, Oos-KaapFransSkoenlapperCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLemoenduifMad BuddiesValiant SwartKunsRooikatPoesIntertekstualiteitSirkelLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEkosisteemekologieWaarnemingHeupBesoedelingOorstromingRodiumSeksueel oordraagbare infeksieAborsieKlankverskynselsSkilpadWaterstofHondsdolheidMetafoorMaagsweerPeach van PletzenKaartJode in Suid-AfrikaMadison IvyKunsmatige intelligensie🡆 More