Nuusvoer: Dataformaat wat gebruik word om gebruikers te voorsien van gereeld bygewerkte inhoud

'n Nuusvoer is 'n lys van artikels wat op 'n webbladsy geskep is, en wat mense wat nuuslesersagteware gebruik in staat stel om op hoogte te bly van watter webbladsye nuwe artikels op het sonder om die webbladsy herhaaldelik te moet besoek.

Moderne webprogamme skep gewoonlik outomaties 'n opgedateerde nuusvoer sodra 'n nuwe artikel geskryf is. 'n Nuusvoer word in die RSS- of Atomformaat geskep (of in albei). Hierdie XML-formate bevat die inligting wat nodig is vir nuuslesersagteware om aan te dui watter artikels is nuut, en wat die titel en inhoud van die nuwe artikel is. Die gebruiker kan gewoonlik die artikel direk in sy nuuslesersagteware lees.

Nuusvoer: Dataformaat wat gebruik word om gebruikers te voorsien van gereeld bygewerkte inhoud
Ikoon wat aandui dat 'n nuusvoer beskikbaar is.

Nuuslesersagteware

Webgebaseer

  • Google Reader
  • Bloglines

In webblaaier

Vir Windows

  • Feedreader

Vir GNOME (Linux)

  • Straw
  • Liferea

Vir KDE (Linux)

  • Akregator

Tags:

WebbladsyXML

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LewerFilippyneBrongitisMatriek in Suid-AfrikaBorskankerRobert SobukweJan van RiebeeckPrimêre sektor van die ekonomieMaagdelikheidVoornaamwoordNierversakingSuid-Afrikaanse GrensoorlogMieliestronkGroepsdrukSuiwelprodukBruin menseSpaansPoolsPussy RiotEpilepsieBelgiëLys van medisinale kruieAfrikaanse Protestantse KerkDikdermFrankrykGeskiedenis van erotiese afbeeldingsBeesVerassingNoag se arkNagHartversakingShakaTrianthemaMusiekCleopatra VIINoFapKoos du PlessisHiënaSeekatChristendomSteve BikoBesoedelingBosluisbytkoorsTamatieKoos BekkerAfkortingGroep van SeweSkaapParasitiese siektesBybelGrondwet van Suid-AfrikaGrieksNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySuikersiektePersoon (taalkunde)ArmoedeverligtingMaria MagdalenaKlimaatWekkerHipertensieBreingewasVlag van Suid-AfrikaWinterKaartAnilingusJak de PriesterSekondêre sektor van die ekonomieJaarBevolkingKunsmatige intelligensieDie BrielsMontrealIronieOlifantIrma SternHartaanval🡆 More