Natuurwetenskap

Natuurwetenskap word tradisioneel as die studie van die fisiese, lewende en nie-lewende aspekte van die wêreld en die hemelruim om ons heen gedefinieer.

As 'n groep kan die natuurwetenskappe onderskei word van teologie en die sosiale wetenskappe aan die een kant en van die kunste en die geesteswetenskappe aan die ander kant.

Natuurwetenskap
Natuurwetenskappe ondersoek hoe die wêreld om ons werk. Dit bestaan uit vyf hooftake: Chemie (sentrum), Sterrekunde, Aardrykskunde, Fisika en Biologie (Kloksgewys van bo-links).

Wiskunde is op sigself nie 'n natuurwetenskap nie maar verskaf baie van die kernmetodes van die ander wetenskappe. Natuurwetenskap poog oor die algemeen om die werkinge van die wêreld deur middel van natuurlike prosesse eerder as deur goddelike ingryping te verklaar. Die term natuurwetenskap word ook gebruik om wetenskap as 'n vak te identifiseer wat die wetenskaplike metode gebruik.

Natuurwetenskappe as term word egter deesdae ook gebruik om te verwys na die begrip wat nader aan die alledaagse betekenis van die term is naamlik die kennis van die natuur en kan dus 'n vak soos biologie insluit.

Natuurwetenskappe

Toegepaste wetenskappe en ingenieurswese

Sien ook

  • Lys van akademiese vakrigtings

Eksterne skakels

Tags:

Natuurwetenskap peNatuurwetenskap Toegepaste wetenskappe en ingenieursweseNatuurwetenskap Sien ookNatuurwetenskap Eksterne skakelsNatuurwetenskapGeesteswetenskappeKunsSosiale wetenskapTeologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan Willem JanssensO.J. SimpsonDeon MeyerLeah van NiekerkPieter DuvenageHentaiNapoleon BonaparteGautengKuberkrakerVrystaatInternetRenosterkewerAardeEreksieGasKoorsKwikTsongaVerbruikerSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVolstruisMetaalMateriaalDiarreePrince Alfred HamletZenobia KockNuwe TestamentMeningsverskil oor aardverwarmingDikdermHartaanvalKlimaatveranderingGenesisVloeistofSuid-AfrikaLBrongitisNatuurlike hulpbronBrandmondsindroomKaliforniëPierre GaslyHipertensieLugbesoedelingSirkelBoer Soek 'n VrouAfrikaanse woordelys en spelreëlsMIVHeuningbyRumatiekOorlogHiënaAppel (sanger)KaartItaliaansMontrealKrugerwildtuinBergpredikasieTsoenamiKarwatsDroomSamestellingChemiese elementSendelingposisieZack du PlessisRefentse MorakePornhubDinteranthusDesmond TutuByvoeglike naamwoordPiet ByleveldErfenisKrieketJohannes KerkorrelAnglo-BoereoorlogEuropa🡆 More