Nasionale Vrouedag: Openbare vakansiedag wat jaarliks op 9 Augustus in Suid-Afrika gevier word

Nasionale Vrouedag is 'n openbare vakansiedag wat jaarliks op 9 Augustus in Suid-Afrika gevier word.

Die eerste Nasionale Vrouedag het op 9 Augustus 1994 plaasgevind. Die dag gedenk die nasionale optog van vroue op hierdie dag in 1956 om beswaar te maak teen wetgewing wat Swart Afrikane verplig het om 'n pas te dra. Die pas (bewysboek) was 'n spesiale dokument wat die daaglikse beweging van swart mense gedurende die apartheidsera beperk het, met die doel om wit woongebiede te beveilig.[verwysing benodig]

Nasionale Vrouedag: Openbare vakansiedag wat jaarliks op 9 Augustus in Suid-Afrika gevier word
'n Protes by die Universiteit van Lesotho tydens 'n vrouedag.

In 2006 is die optog herhaal om die vyftigjarige herdenking te vier. Baie van die veterane wat in 1956 deelgeneem het, het dié geleentheid bygewoon.

Die geleentheid

Op 9 Augustus 1956 onderneem 20 000 vroue 'n optog na die Uniegebou in Pretoria om teen die voorgestelde wysigings aan die Groepsgebiedewet (algemeen bekend as die paswette) van 1950 te protesteer.

Die optog is deur die vroueaktiviste Helen Joseph, Lillian Ngoyi, Rahima Moosa en Sophia Williams gelei.

Sien ook

Tags:

195619949 AugustusApartheidBlanke Suid-AfrikanersSuid-AfrikaSwart menseVoorstadWikipedia:Haal bronne aan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AmandelMelaatsheidKlereMenslike seksuele gedragErfenisdag (Suid-Afrika)Anneli van RooyenHennie MaasTydMagnetismeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBeroerteLandbouKomplementêre kleureGewone luislangBlaarKragopwekkingNamakwalandSuikerbekkiesInligtingstegnologieHoërskool OuteniquaHoofkarakterSeksuele stimulasieGalileo GalileiTobie CronjéJohan BadenhorstGoogleDieregeluideJakkalsBywoordVarkMiskruierOranjerivierWalt DisneySelfieNommertekenPornhubEmosieAdolessensieDataverwerkingTelefoonJanie du PlessisMaagSophie SchollOmtrek, oppervlakte en volumeWes-KaapMondVryheidsdagHipoteseMosesNederduitsch Hervormde KerkPapierGeslagLetterlike en figuurlike taalgebruikGroot vyfGeskiedenis van Suid-AfrikaHolocaustOrale seksKolorektale kankerCorioliskragGianna MichaelsRassismeLys van landeLys van nedersettings in Suid-AfrikaKrimpvarkieWilna SnymanPad na jou hartLys van politieke partye in Suid-AfrikaSuikersiekteSteenkoolOopbroninhoudNaboomGroot TrekHidroëlektrisiteitAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDemi Lee MooreAfrikaanse WikipediaPseudowetenskapWieg van die Mensdom🡆 More