Monopolie

'n Monopolie (vanaf Grieks: monos / μονος (alleen, enkel) + polein / πωλειν (verkope)) is 'n situasie waar 'n produk of diens slegs seur 'n enkele party aangebied word.

Die prys daarvan word dan deur die aanbieder vasgestel, en nie deur markkragte bepaal nie. Dit skep 'n ongesonde situasie waar die aanbieder beduidende winste kan verklaar en die verbruikers sodoende ingeloop word.

Verskeie lande, insluitende die Verenigde State van Amerika, het wetgewing wat maatskappye verhoed om monopolieë te vorm.Suid-Afrika het ook 'n beleid teenoor Monopolie in die mark

In 'n suiwer monopolie is daar geen alternatiewe nie. As daar 'n beperkte aantal verskaffers is, word daar na 'n oligopolie verwys.

Monopolieë in Suid-Afrika

Voorbeelde van Monopolieë in Suid-Afrika:

En andere.

Eksterne skakels

Tags:

DiensGrieks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SatellietHemelvaartNag van die lang messeTegnologieWet op Bantoe-onderwysSuid-Afrikaanse RugbyunieEnkelvoudige sinGodVarkSkildklierDanie du ToitGeelsugRicus NelPriemgetalPsigopatieEl (lengtemaat)BreinMeningsverskil oor aardverwarmingDiskriminasieViëtnamoorlogBTWHartaanvalJaco JacobsRassismeKankerWayback MachineLourensrivierInligtingstegnologieMadison IvyNasiebouNarsistiese persoonlikheidsteuringJeugdagSonsteekGroot TrekLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameArgitektuurKasteel die Goeie HoopMaanKoolhidraatLys van Kaapstad se voorstedeDesmond TutuDiarreeKolitisIvan ZimmermannGeslagsregister vanaf Adam tot JesusOnderwysTafeltennisYouTubeGriekse mitologieGeslagsgelykheidDigtheidKoorsVarkgriepBelvidere Holy Trinity-kerkSteve HofmeyrMolekuulSirkelBurgerregteAnale kankerNicola HanekomLugbesoedelingAtoomElektrisiteitsvoorsieningVerkoueDemokratiese Republiek die KongoAmandelAalwynErosietipesLuislangeMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaJames AlexanderWiskundeKernkragHeuningSpringbokkeEngelsEjakulasieA🡆 More