Miljard: Duisend miljoen

Miljard is die woord vir duisend miljoen of 1 000 000 000 (109).

Die SI-voorvoegsel vir ’n miljard is giga, afgekort as G. Voorbeeld: 1 GG = 1 gigagreep (gigabyte) = 1 miljard grepe. Die ontbinding van 1 miljard in priemfaktore is: 1 000 000 000 = 29 × 59.

In Engels word dié getal billion genoem, wat nie met die Afrikaanse woord biljoen verwar moet word nie. ’n Biljoen is duisend miljard of 1 000 000 000 000 (1012). Die rede vir die verskil in die name is omdat twee verskillende stelsels, die kort en die lang skaalverdeling, in verskillende dele van die wêreld gebruik word. In Afrikaans word die "lang skaal" gebruik en in Engels die "kort skaal".

Interessante feite

  • ’n Miljard sekondes duur byna 32 jaar.
  • ’n Miljardêr is ’n persoon met ’n betaalvermoë van meer as ’n miljard eenhede. Bill Gates is byvoorbeeld ’n miljardêr.
  • Die Melkweg bevat tussen 200 en 400 miljard sterre.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

GigaGigagreepGreepMiljoenPriemfaktorSI

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LuiperdKopieregIdioomFiksieVoedingRooiwaterFacebookKonjunktivitisLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPeach van PletzenIndiëProstaatklierLys van Suid-Afrikaanse skrywersSelfstandige naamwoordWaterpokkiesWortelBynierDuitse maselsJada FireLys van ingelyfde NG gemeentesWynsteenEreksieAleksei NawalniMenseregteLabia (geslagsdele)2024 Japannese Grand PrixSeksKoos BekkerISBN (identifier)Cobus RossouwGeslagNaeltjiesVolhoubaarheidGebande muishondLys van slangeGoogle MapsErnst Otto FischerJapanJan van RiebeeckMondDigvormAfrikaanse Hoër SeunskoolDundermJohan StemmetFinlandMaanRynhesseDiplopodaVoorhuidHennie MaasDissipel vir wie Jesus baie lief wasLys van lande volgens bevolkingWikimaniaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGianna MichaelsWikiSelfieBarionWiskundeProstaatkankerSuid-Afrikaanse randRolprentLiefdeGoudEucalyptusBreingewasVuurWillie EsterhuizenEmfiseemEkologieGerrie Pretorius🡆 More