Meter Per Sekonde

Meter per sekonde is 'n SI afgeleide eenheid van spoed (skalaar) en snelheid (vektor), wat gedefinieer word deur die afstand in meter gedeel deur die tyd in sekonde.

Die simbool word algemeen as m/s en soms as m·s-1 geskryf.

Omrekenings

1 meter per sekonde is gelyk aan:

  • 3,2808 voet per sekonde (afgerond)
  • 2,2369 myl per uur (afgerond)
  • 3,6 km/h (presies)
  • 1 voet per sekonde = 0,3048 meter per sekonde (presies)
  • 1 myl per uur = 0,4471 meter per sekonde (afgerond)
  • 1 km/h = 0,2778 meter per sekonde (afgerond)
Omrekenings van verskillende spoedeenhede
m/s km/h mph knoop vt./s
1 m/s = 1 3,6 2,236936 1,943844 3,280840
1 km/h = 0,277778 1 0,621371 0,539957 0,911344
1 mph = 0,44704 1,609344 1 0,868976 1,466667
1 knoop = 0,514444 1,852 1,150779 1 1,687810
1 vt./s = 0,3048 1,09728 0,681818 0,592484 1

(Die waardes in vet druk is presies.)

Sien ook

Tags:

AfstandMeterSISekondeSkalaarSnelheidSpoedTydVektor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PriemgetalSpeelkaartOntbossingMynbouVolhoubare ontwikkelingWêreldwye webGesonde dieetHartaanvalWapen van Suid-AfrikaHernubare energieOnderwerp (taalkunde)BreinvliesontstekingProteaCalviniaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MiddeloorontstekingVulvaBoontjieHector PietersonVerkleurmannetjieGroot vyfApostoliese GeloofsbelydenisEngelsOos-KaapSeksueel oordraagbare infeksieGeelhoutPresident van Suid-AfrikaArmoedeverligtingMieliestronkAsiëNedersettingFeminismeKleurKankerSonpaneelVoëlKoorsPubiese hareFotosinteseDigvormNicole StraussVerbondsarkEkonomieKultuurKlem-in-die-kaakNatuurrampYouTubeJeugdagApokriewe boekeBreinMaroela MediaNederlandsKunsmatige algemene intelligensieSoweto-opstandPersoonlike voornaamwoordHoenderGevolge van aardverwarming op oseaneJohannes MeintjesKlankverskynselsGewasboerdery in Suid-AfrikaStudievaardighedeGalblaasOogproblemeSomerVersamelnaamTuisbladKnieKaapstadDierSelfmoordWorcesterWaterbesoedelingPornografieTelwoordLetterlike en figuurlike taalgebruik🡆 More