Kindermishandeling

Kindermishandeling is die fisieke, seksuele, of emosionele mishandeling van kinders deur hul ouers, voogde, of ander mense.

Terwyl die meeste kindermishandeling in die kind se eie huis gebeur, is baie gevalle al aangeteken waar kinders mishandel word in sommige organisasie waar kinders betrek word, soos kerke, skole en kindersorgsentrums. Soms vind kindermishandeling op enige lukrake plek plaas, soos ontvoerings en moorde.

Geskiedenis

Strydig met die algemene opvatting, is kindermishandeling nie 'n nuwe verskynsel weens die hedendaagse stresvolle lewenswyse en hoë werkloosheidsyfer nie. Reeds in die antieke tye het kindermishandeling plaasgevind, maar dit is nie as sulks geïdentifiseer nie. Verandering in denkwyses aangaande sekere seksuele gebruike kan gesien word as 'n aanhoudende siklus eerder as 'n lineêre vooruitgang. Sekere gedrag was voorheen gesien as normaal, maar later is dieselfde gedrag gedefinieer as afwykend.

'n Seksuele gebruik kon in die antieke tye gesien word as normaal, maar soos die siening van die samelewing verander het ten opsigte van dié gebruik, só het hul houdings ook verander na een wat die seksuele gebruik definieer as immoreel. Later kan hulle dit selfs definieer as 'n kriminele oortreding en later selfs as sigopatologie. Maar soos tye en sienings verander het, kan die houdings selfs verder verander dat die seksuele misbruik van kinders weer gesien kan word as normaal. Met verloop van tyd het mishandeling van kinders op elke moontlike wyse gemanifesteer, fisies, emosioneel, deur verwaarlosing, seksuele uitbuiting en deur kinderarbeid.

Tags:

KerkKindSkool

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Emo AdamsPaarl GimnasiumDemokratiese Republiek die KongoProstaatklierWiskundige terminologieWet op Verbod van Gemengde HuwelikeLys van Suid-Afrikaanse musikanteVerkleinwoordDieregeluideJeugdagKweekhuiseffekLenteAgtervoegselPlae van EgiptePapegaaieVarkConsolidated B-24 LiberatorPlaattektoniekKunstenaarAnale kankerBynierAvbobSpringbokkeVerdampingApostoliese Geloofsbelydenis2001Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSlangVolhoubaarheidHelpmekaar-kollegeVaginaLys van Kaapstad se voorstedeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGrondbesoedelingOnderhandelinge om apartheid te beëindigDaggaDemi Lee MooreFranse RewolusieDataverwerkingHeuningbyBek-en-klouseerKasteel die Goeie HoopGesonde dieetInsekIronieLandbou in Suid-AfrikaWikiquoteBybelBreingewasLys van Suid-Afrikaanse skrywersMaagsweerSeksueel oordraagbare infeksieDiarreeLys van bekende Suid-AfrikanersCorioliskragPerdMensJazzLys van Griekse mitologiese figureErfenisdag (Suid-Afrika)KostuumsBoomVersoeningsdagRymRugbyLugbesoedelingTafelbergDrakensbergeAdolf HitlerDesmond TutuMenstruasieMonopolieAkademiaAfvalbestuur🡆 More