Jimmy Dludlu: Guitarist

Jimmy Dludlu is 'n bekende Suid-Afrikaanse jazzmusikant.

Dludlu se styl sluit wyd strekkende invloede in en kombineer beide tradisionele en moderne elemente van jazz wat deur Wes Montgomery, George Benson en Pat Metheny tot Suid-Afrikaanse helde soos Miriam Makeba, Letta Mbulu, Hugh Masekela, Themba Mokwena en Allen Kwela, onder andere, geïnspireer is. Dludlu is veral lief vir die klanke van wes- en sentraal-Afrika, asook van Latyns-Amerika, maar meld dat jazz steeds sy gunsteling is. Sy vele oorspronklike komposisies val in die tradisie wat losweg as afro-jazz geklassifiseer kan word.

Jimmy Dludlu
Jimmy Dludlu: Diskografie, Verwysings, Eksterne skakels
Jimmy Dludlu (2008)
Agtergrondinligting
GenresJazz, fusion, afro-jazz
Beroep(e)Musikant
InstrumenteKitaar, stem
EtikettePolyGram, Universal Music S.A., Verve

Jimmy Dludlu se debuutalbum, Echoes from the Past (PolyGram, 1997) is in September 1997 uitgereik en is wyd positief ontvang. Die album het Jimmy twee FNB SAMA-toekennings vir "Best Newcomer" en "Best Contemporary Jazz Album" in 1998 besorg en verkoopsyfers in Januarie 1999 het verkope van meer as 250 000 plate aangedui. Die album is sedertdien deur die Verve-plateëtiket in nege lande uitgereik, insluitende die Verenigde State, Italië, Switserland, Swede en Hongarye.

Diskografie

Albums

  • Echoes from the Past (1997)
  • Essence of Rhythm (2000)
  • Afrocentric (11 Maart 2002)
  • Corners of my Soul (2005)
  • Portrait (17 September 2007)
  • Sound And Vision (29 Augustus 2008)
  • In The Groove (2 March 2016)

Enkelspelers

  • Winds of Change

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Jimmy Dludlu DiskografieJimmy Dludlu VerwysingsJimmy Dludlu Eksterne skakelsJimmy DludluHugh MasekelaJazzMiriam MakebaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Desmond TutuEugenetikaSpinnekopKimberleyKleurMonopolieStilleweLieweheersbesieSeegolfGeloftedagWoordsoortInvloed van vigs op die ekonomieNetbalLeonardo da VinciBurgerregteKrygkorTradisionele literatuurFinale OplossingOranjerivierJak de PriesterYouTubeBelastingSuid-Afrikaanse randKonjunktivitisFranse RewolusieGezina, PretoriaJeugdagMusieksimbolePussy RiotPaddaKaapstadse waterkrisis 2015-2018Lys van myne in Suid-AfrikaGeestesteuringGautengVoornaamwoordRenteSendelingposisieUKhahlamba-DrakensbergparkKalenderVeelvoudige sinNederlandFinansiële staatWaterbesparing in Suid-AfrikaBywoordSeksualiteitRelatiwiteitsteorieEllipstekenSkoenlapperFabelPankreasMuskietCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieLys van Nederlandse skildersErfenisdag (Suid-Afrika)Kunsmatige intelligensieLidwoordOnderhandelinge om apartheid te beëindigEkologieKolitisPeriodieke tabelOnse VaderIntensiewe vormWatersuiweringKlavierDeelwoordPoësieVakbondWitbloedselAarverkalkingGeboorteReg tot ‘n gesonde omgewingKankerSpringbokkeSkaakAnrich Herbst🡆 More