as1-Foute

Hierdie fout vind plaas wanneer 'n Aanhalingstyl 1- of Aanhalingstyl 2-sjabloon 'n vorm van "et al." in 'n outeurnaamparameter bevat, bv. |outeur6=et al., |outeur=Smith, A.B. et al., of |naam=John, et al..

Gebruik eerder die toepaslike |display-=-parameter (bv. |display-authors=), soos beskryf by Hulp:Aanhalingstyl 1#Aansigopsies.

Bladsye met hierdie fout word outomaties in Kategorie:AS1-foute: uitdruklike gebruik van et al. (1 bladsye) geplaas.

Hierdie fout vind plaas wanneer enige van die AS1- of AS2-sitasieparameters wat titelinligting bevat (bv. |titel=, |hoofstuk=, |uitgewer=, |werk= of enige van hul aliasse: |tydskrif=, |koerant=, en |webwerf=) 'n eksterne skakel (URL) bevat. Eksterne skakels in hierdie parameters lol met die sitasie se metadata en kan baie ander foutboodskappe veroorsaak.

Om hierdie fout te korrigeer, verwyder die eksterne skakel van die geïdentifiseerde parameter. Oorweeg dit om die URL na 'n toepasliker parameter te skuif:

  • vir |hoofstuk= mag die URL in |hoofstuk-url= behoort.
  • vir ander parameters mag die URL in |url= behoort.

Bladsye met hierdie fout word outomaties by Kategorie:AS1-foute: eksterne skakels (36 bladsye) gevoeg.

Notas

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Thabo MbekiMaagdelikheidPlastiekJan Willem JanssensGeelhoutAnneli van RooyenLys van nedersettings in Suid-AfrikaWoordeskatuitbreidingPornGasTropiese sikloonCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWillie JoubertApokriewe boekeMaselsHeuningbyWerwelkolomSonsverduisteringDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSteve HofmeyrGoogle MapsGroep van SeweKunsmatige algemene intelligensieDeelteken en umlautKlankverskynselsPersentasieKarakteriseringTsongaKrugerwildtuinArgentiniëHondsdolheidMigrasie van diereSirkelRooms-Katolieke KerkSkoenlapperSelfstandige naamwoordLieweheersbesieEngelandToekoms van die AardeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieHoenderLys van medisinale kruieEksodus (uittog)Oliver TamboIranPriemgetalBevolkingBergen-Belsen-konsentrasiekampSeksuele stimulasieLettergreepBeeldspraakRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSeptimius FundMisdaadPaarl GimnasiumEvangelies Gereformeerde KerkBeurtkragSeksualiteitRivierDemokrasieMateriaalVeelrassige pornografieEugenetikaPieter DuvenageKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVoegwoordBreinvliesontstekingSwawelOnse VaderYsterNuwe TestamentHernubare energieEuropaDagroofvoëls🡆 More