Hamer

'n Hamer is 'n stuk gereedskap wat gebruik word om spykers in voorwerpe soos hout in te slaan.

Dit het 'n lang steel aan die een kant waaraan vasgehou word, en 'n plat oppervlakte aan die ander kant waarmee die voorwerp getref word.

Hamer
Die kop en klou van 'n hamer.
Hamer
'n Hamer.

Hamers is gevaarlik en moet versigtig gehanteer word. As jy misslaan, kan jy jouself raakslaan en beseer. Jy kan byvoorbeeld jou vingers potblou slaan. Hamers is ook al as wapens gebruik.

Sommige hamers het 'n klou aan die agterkant waarmee spykers uitgetrek kan word. Die klou is 'n V-vormige groef waarom die spyker se kop gehak word. Die spyker word dan met 'n rolbeweging uitgedwing.

Verwysings

Tags:

HoutSpyker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlag van Suid-AfrikaAarde se atmosfeerLettergreepGasAborsie in Suid-AfrikaWolfFabelWaterSpreeuMisdaadromanDialoog in fiksieLuiperd2001BrandmondsindroomVennootskapAngssteuringMensJagluiperdStaalAntoniemAgtervoegselGeweldMark (ekonomie)VisBek-en-klouseerYouTubeSonkragSikloonTaalfossielIslamitiese StaatN.P. van Wyk LouwHipoteseSekondêre sektor van die ekonomieLangste woordKappie (skryfteken)Lys van nedersettings in Suid-AfrikaBybelEkotoerismeHaasEufemismeGeografie van Suid-AfrikaPornografieKatWoestynKaapse florarykDundermMuskietMagneetPaarl GimnasiumVryheidsmanifesGeslagsgelykheidWiskundeShakaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMagnetismeKommunismeSinkPoësieBloukraanvoëlSebraSlag van BloedrivierBorsDiatomiese molekuulAluminiumYstervarkPubliekRuslandNamibiëOnderwysAfrikaanse taalleerRumatoïede artritisOrale seksMenseregtedagBreinkaartSitrusAntjie Somers🡆 More