Google Maps: Google se webkarteringdiens (bekendgestel in 2005)

Google Maps of Google Kaarte, voorheen bekend as Google Local, is 'n diens van Google Inc.

Google Maps
Google Maps: Google se webkarteringdiens (bekendgestel in 2005)
Tipe webblad Kaarte
Taal(e) Engels
Registrasie Opsioneel
Eienaar Google
Huidige status Aktief
URL http://maps.google.com/

wat dit moontlik maak om 'n soektog in 'n spesifieke geografiese gebied te doen. Soms wil mense die wye wêreld deursoek vir inligting, en soms wil jy net 'n rekenaarwinkel naby jou huis vind. Die diens laat besoekers toe om 'n "WAT" (soos 'n pizza) en 'n "WAAR" (soos in Hatfield, Pretoria) vir 'n soektog te spesifiseer. Die doel van Google Maps is om mense te help om nabygeleë sake en bedrywighede te vind. Google Maps gee ook aanvullende inligting ook die plek, soos hulle webtuiste, telefoonnommer en adres.

Kaart-Foute

Daar het al foute op Google Maps ingesluip. Een voorbeeld: Kaart-Fout (van omtrent 50 m – gemeet met "Geo Tools"). Dit kan groot probleme veroorsaak, omdat alle merkers wat vooraf geplaas is nou op die verkeerde posisie staan! As gebruikers die fout regstel, en Google Maps die kaart later regmaak, sal die inligting weereens verkeerd wees.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Google Inc.Hatfield, PretoriaPretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeweldWortelNoag se arkEkotoerismeVrymesselaryJapanneesWittebergTasché BurgerBeweegbare brugStille OseaanTaalDean BurmesterPlae van EgipteLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike namePomeloSeisoenHomofoonEbracteola montis-moltkeiLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAfrikaanse Hoër SeunskoolMaselsBloublasiePriemgetalSelfstandige naamwoordFinale OplossingJacques LootsGriekse mitologiePiet ByleveldHolocaustOogproblemeNuuskierigheidSan FranciscoPseudowetenskapAbrahamBaälYouTubeDeon GrootConcertgebouwLys van kleureAfkortingLukwartDinosourusKolonoskopieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaImpakte van toerismeAdam Tas (sanger)Alicia KaufmanasDermpoliepEnsiklopedieMiddelmisbruikMorfeemVryheidsdagGeestesteuringWes-KaapWerkwoordVersekeringKarlien van JaarsveldKabeljouNatuurbewaringRuan PienaarGoogle MapsWetenskapMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaAardbewingKnopiespinnekopTelevisieWinnie Madikizela-MandelaFotoKanadaMikro-ekonomieBTWLionel PetersonBakterieRuan JoshMikroörganismeMenseregtedag🡆 More