Geslag: Biologiese sisteem wat 'n individu se seksuele voortplantingsfunksie bepaal

Baie organismes op aarde word verdeel in twee geslagte wat onderling kombineer vir voortplanting deur middel van geslagsomgang.

Ook ongeslagtelike of aseksuele voortplanting kom voor.

Geslag: Biologiese sisteem wat 'n individu se seksuele voortplantingsfunksie bepaal
Die twee geslagte van die mens, man en vrou.

Die vroulike geslag van ’n organisme word gedefinieer as die geslag met die grootste geslagselle. Skimmels en sommige ander organismes het meer as twee geslagte, maar plante kom ook in pare van twee geslagte voor. Sommige diere, soos sekere soorte akkedisse, kan ook aseksueel voortplant en sommige, soos erdwurms, is hermafrodiete (met eienskappe van albei geslagte).

In die mens word die vroulike geslag gevorm deur XX chromosome, en die manlike geslag deur XY chromosome.

Sien ook

Tags:

GeslagsomgangOrganismeVoortplanting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HigiëneLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMantisAngolese BurgeroorlogBoelieryBaälWetenskaplike klassifikasieKameelperdBybelLeestekenTandbederfSelfstandige naamwoordKimberleyWet op Bantoe-onderwysKolorektale kankerKoolstofdioksiedKapitalismeInflasieLys van myne in Suid-AfrikaHeuningbyAsiëJeuksiekteVoegwoordMenseregtedagLettergreepSeisoenWerkloosheidAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMisdaadromanHibernasieKorrupsieFabelDesimale breukeVlagterminologieWerkwoordElandréWikipediaKlimaatveranderingToringNasionale PartyBoomslangVennootskapDrie-eenheidFisiese oefeningLys van veltoestandeVolstruisVlag van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseKrygkorKaliumD.J. OppermanGroot vyfLys van nedersettings in Suid-AfrikaCheslin KolbeSaartjie BaartmanSokkerOos-KaapOogproblemeTermiese geleidingsvermoëWoestynKrampHolocaustAborsieEkonomieEkonomiese sektorInkomsteAardverwarmingBosluisbytkoorsDurbanOrgasmeSuikersiekteMosambiekHeupEllipsteken🡆 More