Geelslang: Slangspesie

Die Geelslang (Naja nivea) is 'n slang wat voorkom in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat en Oos-Kaap.

Die slang word ook die koperkapel of Kaapse kobra genoem.

Geelslang
Geelslang: Voorkoms, Galery, Sien ook
'n Goudbruin, nagaktiewe individu by die Nossobrivier, Kgalagadi-vredespark
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Naja
Spesie:
N. nivea
Binomiale naam
Naja nivea
(Linnaeus, 1758)
Geelslang: Voorkoms, Galery, Sien ook
      verspreiding
Sinonieme
  • Coluber niveus
    Linnaeus, 1758
  • Vipera (Echidna) flava
    Merrem, 1820
  • Naja nivea
    Boie, 1827
  • Naja gutturalis
    Smith, 1838
  • Naja intermixta
    Duméril, Bibron & Duméril, 1854
  • Naja haje var. capensis
    Jan, 1863
  • Naia flava
    Boulenger, 1887
  • Naja flava
    Sternfeld, 1910
  • Naja nivea
    FitzSimons & Brain, 1958
  • Naja nivea
    Harding & Welch, 1980
  • Naja nivea
    Auerbach, 1987
  • Naja nivea
    Welch, 1994
  • Naja (Uraeus) nivea
    Wallach, 2009

Voorkoms

Die slang se kleur wissel van geel tot geelbruin gevlek met donker kolle, tot donker rooierig bruin. Die punt van die stert is swarterig. Jong slange het 'n donker keelband wat ligter word namate hulle volwasse raak. Die geelslang maak ook sy kop bak wanneer hy bedreig word en sy lengte wissel van 1.2 – 2 m.

Gif

Die gif is senuvergiftend en onmiddellike behandeling is nodig anders sterf die slagoffer weens verlamming en versmoring. 'n Teengif is beskikbaar.

Galery

Sien ook

Bron

Geelslang: Voorkoms, Galery, Sien ook 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Naja nivea

Verwysings

Tags:

Geelslang VoorkomsGeelslang GaleryGeelslang Sien ookGeelslang BronGeelslang VerwysingsGeelslang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IslamIndiëPlae van EgipteLiesbreukSelfmoordPuberteitLieweheersbesieAntisemitismeZoeloeSkaakHabitatGeelsugGeskiedenis van die BoererepubliekeJan de WetBukkakeShakaSkaapKersfeesAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAntjie KrogKaapstadDriehoekGalileo GalileiRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAfrikanersVergelykings (taalkunde)MaanstilstandRudi ClaaseMerinoHolocaustYouTubeFotosinteseKanadaTandbederfMassaNoFapAntieke EgipteHelm (geboorte)SelfieKompasDepressie (gemoedstoestand)Lys van medisinale kruieEreksieVideoDeelwoordAkroniemBayer 04 LeverkusenDokterNiemetaalEufemismeFotoKongo-krisisTwaalf Stamme van IsraelVioolChristendomWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPêrelOrale seksSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SirkelSuikersiekteRosa ParksBloedgroepMynbouDolfynElandréSeksueel oordraagbare infeksieDermpoliepEpilepsieSekondêre sektor van die ekonomieJudaïsmeBaarmoederRefentse MorakeMateriaalEkologie🡆 More