Evangelie Volgens Matteus

Die Evangelie volgens Matteus is die eerste evangelie en ook die eerste boek in die Nuwe Testament van die Bybel.

Die Evangelie bring die blye boodskap dat Jesus die beloofde Verlosser is. Met aanhalings uit die Ou Testament word aangetoon dat die Ou Testamentiese beloftes tot vervulling gekom het met die geboorte van Jesus en dat Hy die Christus is, die seun van die lewende God.

Evangelie Volgens Matteus
Matteus en die engel (Rembrandt van Rijn – 1661)

In die Evangelie word die verhaal van Jesus beskryf van sy geboorte tot sy laaste opdrag aan sy dissipels. Dit is egter nie 'n lewensbeskrywing van Jesus nie, maar eerder 'n getuienis oor wat Hy gedoen en geleer het. Die verhaal word afgewissel deur vyf lang uitsprake van Jesus oor die koninkryk van die hemel: die Bergrede, die opdrag aan die twaalf dissipels, die gelykenisse oor die koninkryk, die betekenis van dissipelskap en die koms van die koninkryk.

Eksterne skakels

Tags:

BybelEvangelieGodJesus van NasaretNuwe TestamentOu Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos du PlessisPampoentjiesSatellietJanie du PlessisProstaatklierFamilie (verwantskap)OutismeProteïenMusieksimboleProvinsies van Suid-AfrikaSwangerskapSikloonWes-KaapKlereSelfoonMadison IvyGeelsugEtniese groepPrimêre sektor van die ekonomieLys van Afrikaanse televisiereekseUitwerking van klimaatsveranderingWaterbesparing in Suid-AfrikaOrrelWetenskapPoesLyfstraf in skoleAntoniemVerkoueMikro-ekonomieLimpopo (rivier)MeervoudBoelierySwartbewussynsbewegingGoudkus (streek)AlliterasieLetterkundeInternetVaste stofDricus du PlessisTuisbladLeestekenWet op Bantoe-onderwysErektiele disfunksieAnale seksMassaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKompasVolstruisDeelteken en umlautWet op Verbod van Gemengde HuwelikeSuid-EuropaAkademiaSeekoeiKasterolieTatoeëermerkAgtergrond (narratief)TennisErfenisdag (Suid-Afrika)SinoniemBreinHeuningbySpysverteringstelselKrokodilSwawelStaalLys van Nederlandse skildersSkoolMondVryheidsdagMielieImpakte van toerismeKommunikasieLiewe HeksieManie LibbokKoorsblaarHorlosieSkerpioen🡆 More