Dragon Ball

Dragon Ball (Japannees: ド ラ ゴ ン ボ ー ル) is 'n Japannese manga-strokiesverhaal, geskryf en geïllustreer deur Akira Toriyama.

Dit is oorspronklik tussen 1984–1995 in die Weekly Shonen Jump (Japannees: 週刊少年ジャンプ) gepubliseer. Dragon Ball is geïnspireer deur die klassieke 16de eeuse Chinese roman, Reis na die Weste (Chinees: 西游记). Die reeks volg die avonture van die hoofkarakter, Goku, van sy kinderjare tot volwassenheid. Hy word in die oosterse gevegskuns opgelei en verken die wêreld op soek na die sewe sfere bekend as die draakballe. Tydens sy reis maak Goku verskeie vriende en veg 'n wye verskeidenheid van skurke, van wie baie ook probeer om die draakballe te vind.

Dragon Ball
Dragon Ball

Eksterne skakels

Tags:

16de eeuAkira ToriyamaChineseMangaRoman

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoedselkettingLeestekenReg tot ‘n gesonde omgewingVerbondsarkSpoorvervoer in Suid-AfrikaKrieketGeldSonnestelselBesoedelingBreinvliesontstekingKolonoskopieGrondsoorteVoorvoegselDiamantReënspinnekopDiatomiese molekuulKlinkerMiltBeeldspraakToringLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van Afrikaanse televisiereekseInnes en Franna BenadéYstertydperkSatellietKriekMandalaGewone breukeKonsentrasiekampVersoeningsdagMaatskaplike verantwoordelikheidMadison IvyRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van kinderspeletjiesCounter-Strike 2President van Suid-AfrikaLys van kleureVennootskapPussy RiotWiskundeLeonardo da VinciElon MuskStadRenosterAfrikanersKaartSeisoenSeevlakstygingSeevlakKlavierGemeenskapsorganisasieEkotoerismeFinale OplossingSpeelkaartSneeuToekoms van die AardeParasitiese siektesTamatieHector PietersonDaggaHortologieLimfvatstelselKlimaatveranderingDemokrasieFiela se kind (rolprent)Tweede Nuwe JaarLieweheersbesieMetaalRenteHomofoonOnomatopeeKunsmatige algemene intelligensieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKalenderHartseerErfenisAkademia🡆 More