Dark Wave: Musiek-subgenres in die konteks van die New Wave- en Post-Punk-bewegings

Dark Wave is 'n historiese term wat na 'n aantal musiek-subgenres in die konteks van die New Wave- en Post-Punk-bewegings verwys.

Hierdie subgenres het vanaf die laat 1970's na vore getree en kan volgens hulle klankeienskappe as donker, triestig, elegies of verlangend beskryf word.

Dark Wave: Musiek-subgenres in die konteks van die New Wave- en Post-Punk-bewegings
Aanhangers van Dark Wave-musiek kan dikwels aan hul "Gotiese" voorkoms en voorkeur vir swart klere herken word

Die Dark Wave-styl behels rockmusiek van musiekgroepe soos Joy Division of The Cure, komposisies wat suiwer elektronies getoonset is (soos dié van Anne Clark aan die begin van haar musikale loopbaan) of Psyche, asook half-akoestiese komposisies met kitaar-, fluit-, trom- of viool-klanke (soos byvoorbeeld by Deine Lakaien, In the Nursery en Death in June).

In sy nouer betekenis behels Dark Wave strominge soos Cold Wave, Electro Wave, Ethereal, Gothic Rock, Neofolk en Neo-klassieke musiek net soos die Neue Deutsche Todeskunst en dele van die Neue Deutsche Welle. Die insluiting van Post Industrial-musiek bly omstrede aangesien die style mekaar wedersyds beïnvloed het sodat die genres nie maklik van mekaar geskei kan word nie (soos in die geval van Attrition, Die Form, Kirlian Camera en Pink Industry.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GasSpringbokPriemgetalGroot vyfMaatskaplike verantwoordelikheidDesmond TutuRina HugoSuid-Afrika-WetBloedsomloopstelselRenteWetenskaplike klassifikasieLionel PetersonKommunikasieRosa ParksLys van bekende Suid-AfrikanersFeminismeVarkgriepKrygkorVratGetalTuberkuloseEkotoerismeUnie van Suid-AfrikaMonopolieGrondbesoedelingSoortnaamLys van myne in Suid-AfrikaDomineeBeurtkragTydSpysverteringstelselGedigSeekatWaterbesoedelingSkilpadWaatlemoenVermenigvuldigingJudaïsmeTweede Nuwe JaarAtmosfeerAanpassingskapasiteitGreen PornoLys van elemente volgens simboolPerdOrtopedieChemiese elementParasitiese siektesStereotipeAntoniemSeksuele opwekkingOm-te-infinitiefkonstruksieWikipediaJacques LootsWaterstofHorlosieKlankverskynselsHoofpynPretoriaTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Geskiedenis van Suid-AfrikaRumatiekChemiese verbindingSatellietLabia (geslagsdele)AardkorsMiljardDirekte en Indirekte redeLetterlike en figuurlike taalgebruikMensSmaakFilosofieHeks van HexrivierSlawernyGalblaasLys van Afrikaanse rolprenteNarsisme🡆 More