Chris Tucker

Chris Tucker (* 31 Augustus 1971 in Atlanta, Georgia) is 'n Amerikaanse akteur, filmregisseur en -vervaardiger.

Hy is bekend vir sy rol in Friday (1995) as Smokey. Asook sy rolle in die rolprente Rush Hour reeks, The Fifth Element en in Quentin Tarantino se Jackie Brown.

Chris Tucker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Tucker in Mei 2018

Geboortenaam Christopher Tucker
Geboorte 31 Augustus 1971 (1971-08-31) (52 jaar oud)
Atlanta, Georgia, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1992–hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vroeë lewe

Tucker was gebore op August 31, 1971, in Atlanta, Georgia, die jongste seun van Mary Louise (née Bryant) en Norris Tucker. Een van ses kindkers, Tucker het op 'n vroeë ouderdom geleer humor het die vermoë om aandag te trek.

Tucker het getrek na Los Angeles om 'n loopbaan as akteur te begin.

Persoonlike lewe

Tucker het 'n seun genaamd Destin, wat saam met sy ma in Los Angeles woon. Hy verdeel sy tyd tussen Bel Air, Los Angeles, Las Vegas en Atlanta. Tucker is 'n Christen.

Tucker is goeie vriende met Rush Hour mede-ster Jackie Chan. Hy was ook naby aan die sanger Michael Jackson.

Filmografie

Rolprente

  • 1993: The Meteor Man
  • 1994: House Party 3
  • 1995: Friday
  • 1995: Panther
  • 1995: Dead Presidents
  • 1997: Money Talks
  • 1997: The Fifth Element
  • 1998: Rush Hour
  • 2001: Rush Hour 2
  • 2007: Rush Hour 3
  • 2012: Silver Linings Playbook
  • 2016: Billy Lynn's Long Halftime Walk

Televisiereekse

  • 1992: Hangin' with Mr. Cooper
  • 1992: Def Comedy Jam
  • 2001: Michael Jackson: 30th Anniversary Celebration
  • 2001: Diary
  • 2006: African American Lives
  • 2013: BET Awards 2013
  • 2015: Chris Tucker – Live

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Chris Tucker Vroeë leweChris Tucker Persoonlike leweChris Tucker FilmografieChris Tucker Eksterne skakelsChris Tucker VerwysingsChris Tucker197131 AugustusAtlantaGeorgiaJackie BrownQuentin TarantinoVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse TaalmonumentSelfoonPortugeesLys van ingelyfde NG gemeentesMenslike-ontwikkelingsindeksBipolêre gemoedsteuringDuitslandO.J. SimpsonAngssteuringIetermagoIntensiewe vormTsoenamiEuropaWaterTropiese sikloonAardbewingMandaryn-ChineesMontrealPuberteitVryheid van spraakTsongaVoedingBorskankerKongo-krisisKoraalrifLetterlike en figuurlike taalgebruikWikipediaLys van Griekse mitologiese figureKultuurAt BothaVulvaRobert SobukweJan van RiebeeckWewervoëlsMenslike seksuele gedragInvloed van vigs op die ekonomieBergpredikasieKaliumVrystaatLabia (geslagsdele)BreingewasCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaWaterbesoedelingKunsMosesGrondsoorteNasionalismeVingerseksTienerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGoogle MapsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Jo BlackMynbouMisdaadErektiele disfunksieGewoonteMusieksimbole2024Pornografiese subgenresPaasfeesLys van bekende Suid-AfrikanersMaagdelikheidLuiaardMuisvoëlLeierAarverkalkingSportVlagterminologieStikstofPeach van PletzenMonopolie🡆 More