Sterreteken Boogskutter

Die Boogskutter (Lat: Sagittarius) is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 22 November en 21 Desember gebore is.

Dit is die negende teken van die Diereriem.

Sterreteken Boogskutter
Boogskutter (Sagittarius)
Sterreteken Boogskutter
Die astrologiese simbool van die Boogskutter

Die Boogskutter is een van die drie vuurtekens en vier beweeglike tekens. Dis ’n manlike, positiewe, ekstroverte teken en is vergelykbaar met die Rot van die Sjinese Diereriem. Die tradisionele heerser van die Boogskutter is Jupiter.

Boogskutters kom volgens die astrologie goed oor die weg met lede van die ander vuurtekens, Ram en Leeu, asook met Waterdraers en Weegskale.

Agtergrond

Jou son- of sterreteken het betrekking op die stand van die Son tydens jou geboorte. Astroloë verdeel die Diereriem, die denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die planete beweeg, in twaalf dele: die son- of sterretekens. Die "sterrebeelde" is eintlik die astronomiese konstellasies aan die hemelruim en kom weens die presessie van die nageweningspunte nie meer ooreen met die twaalf tekens wat in die astrologie gebruik word nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

21 Desember22 NovemberAstrologieDiereriemWeste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardbewingTussenwerpselAalwynGeelslangAnette EngelbrechtBipolêre gemoedsteuringFrankrykSharpeville-slagtingChemiese elementRugbywêreldbeker 2023TuberkuloseProstaatkankerAgtervoegselPeter SnydersSeksuele opwekkingGeskiedenis van AfrikaansHemelvaartsdagSkaapSlangAfrikaanse taalleerKlavierDistrik SesAborsie in Suid-AfrikaKondensasieVaginaWet op NaturellengrondHemelvaartAarde se atmosfeerVakbondGetalHoofletterSeilvaartKatUnited Democratic FrontWes-IndiëWinnie Madikizela-MandelaGevolge van aardverwarming op oseaneAuschwitz-konsentrasiekampSportFascismeDrakensbergeLangste woordNatuurbewaringVulvaEugenetikaKoerantKriekSeksismeFossielbrandstofEreksieBuck AngelVersoeningsdagPlastiekFaktuurPersoon (taalkunde)TandbederfLugbesoedelingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaEuropaDuitslandSteenkool in Suid-AfrikaWeer (meteorologie)GordelroosWitbloedselDemi Lee MooreAdolf HitlerInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSkarlakenkoorsPiet ByleveldErns GrundlingBoer Soek 'n VrouPornografiese subgenres🡆 More