Boek

'n Boek is 'n algemene voorwerp wat 'n klomp gebundelde bladsye het waarop daar in ink, of soms ander stowwe, inligting geskrywe staan.

Boeke kan oor een onderwerp handel (soos storieboeke en veldspesifieke boeke) of oor 'n hele aantal (soos ensiklopedieë). Boeke beskik oor die volgende kenmerke:

  • Dit het 'n titelblad, gewoonlik waarop die naam van die skrywer en uitgewer, sowel as die publikasiedatum verskyn
  • Sommige boeke het 'n voorwoord en/of inleiding
  • Daar is in sekere boeke, soos naslaanwerke, 'n inhoudsopgawe vóór in die boek
  • Daar is normaalweg 'n indeks ('n alfabetiese lys van die onderwerpe wat in die boek verskyn) agterin naslaanwerke
  • Sommige boeke het ook 'n glossarium agter in die boek, waar woorde en terme verduidelik word
Boek
'n Boek in die leessaal van die Universiteit van Graz (Oostenryk).

Volgens Unesco se definisie word enige gedrukte publikasie wat nie gereeld verskyn nie, aan die publiek beskikbaar gestel word en met uitsondering van die titelblad en omslag 'n minimum van 49 bladsye het as boek beskou. Tans word daar jaarliks sowat 1,2 miljoen boeke gepubliseer (waarvan 375 000 in Engels en 80 000 in Duits verskyn). Die wêreldwye omset beloop meer as 600 miljard ZAR.

Moderne variante van boeke sluit e-Boeke met digitaalgestoorde boektekste en oudioboeke in.

Nie-fiksie

Ensiklopedieë, handleidings, jaarboeke en ander naslaanwerke bevat feitelike inligting, maar hierdie naslaanwerke verwys ook na ander bronne waar meer inligting verkry kan word. Dit word in 'n bibliografie gelys. Sulke boeke help gewoonlik met navorsing.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GipsTerracottaleërBaälSeksuele opwekkingBeleggingHamburgerMikro-ekonomieVulkaanLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWetenskaplike klassifikasieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBosvarkLys van musiekinstrumenteNiersteenUnited Democratic FrontOorstromingDoelwitSuid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersSuid-Afrikaanse randEk is 'n Afrikaan (toespraak)Lys van Afrikaanse televisiereekseJuraAtletiekGordelroosTydsoneBeaufortskaalNederlandVerkoueOmtrek, oppervlakte en volumeKoue OorlogProteaZack du PlessisKarakteriseringArabies-Israeliese konflikMynbouKolitisPrivaat maatskappyVryheidsmanifesAtoomRina HugoLoftus MaraisLAfrikaBelastingVlag van Suid-AfrikaVaste stofJavaScriptDieregeluideWinnie Madikizela-MandelaSwangerskapBoontjieElandréEreksieLiewe HeksieRomanDemografie van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMeeueGlobaliseringDriedimensioneelSeekoeiBreinvliesontstekingPuberteitNasionale VrouedagNierversakingKaaps-Hollandse stylGemeenskapGeografie van Suid-AfrikaUKhahlamba-DrakensbergparkWet op NaturellengrondVierkantswortelSenuweestelselBlom🡆 More