Inligtingstegnologie Bedryfstelsel

Die programmatuur wat dit moontlik maak vir 'n rekenaargebruiker om die hardeware binne die rekenaar en geïnstalleerde sagteware te kan gebruik of manipuleer.

Inligtingstegnologie Bedryfstelsel
Voorbeeld van Ubuntu bedryfstelsel se grafiese koppelvlak
Inligtingstegnologie Bedryfstelsel

'n Basiese rekenaar het slegs 'n BIOS (Basic Input Output System) wat die rekenaar effektief net kan aanskakel. Om programmatuur op die sisteem te laai wat die bedryf van die rekenaar toelaat is bedryfstelsels nodig. 'n Bedryfstelsel sluit nie werklik toepassingsagteware in nie, maar is die onderleg van die rekenaar se funksies.

Benewens die bedryfstelsel kan toepassings gelaai word. Microsoft Office, LibreOffice, Firefox ens. kan vir 'n spesifieke bedryfstelsel gelaai word deur middel van 'n proses wat installering genoem word.

'n Kort lys van bedryfstelsels:

Eksterne skakels

Tags:

HardewareProgrammatuurRekenaarSagteware

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afleiding (taalkunde)MaselsInfeksieLys van lande volgens bevolkingVulkanismeSirkelVaste stofSteenkoolRobert SobukweJode in Suid-AfrikaAardbewingFisioterapieKoos du PlessisWikiquoteReënGodVerenigde State van AmerikaAfkortingRina HugoNasionalismeBoer Soek 'n VrouArgitektuurGalileo GalileiGraatjiemeerkatMartin Luther King jr.SinoniemPeach van PletzenHartaanvalKindersiektesGriekse mitologieHoutAndré JacobsRudi ClaaseVerkoueHeidelberg, GautengByeboerderyPaasfeesLika BerningRob HersovVerenigde KoninkrykWortelArmoedeverligtingOnderwys in Suid-AfrikaByEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKonsentrasiekampRenteAdolf HitlerVoortrekkermonumentAVerantwoordelikheidMaatskappyBrandmondsindroomDuitse maselsVisMisdaadOntbossingBreinvliesontstekingNamakwalandGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLionel MessiSirkusNicola HanekomPornografiese akteurNylrivierTweede WêreldoorlogNetbalSeksposisieWes-KaapPenisKlimaatveranderingVoegwoordNeerslagWeer (meteorologie)🡆 More