Angelique Pretorius

Angelique Pretorius (gebore 1982) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise.

Pretorius het haar dramagraad aan die Universiteit van Kaapstad behaal. Sy het TV-rolle in Egoli (M-Net), Kruispad (kykNET), Villa Rosa (Kyknet), Snitch 2 (SAUK 3), House of Love (SAUK 2) en Madam & Eve (e-tv) vertolk. Sy is ook in rolprente soos Stoute Boudjies en Stilte te sien.

Angelique Pretorius
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise
Webwerf angeliquepretorius.co.za
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

  • Lien se lankstaanskoene, 2013 as juffrou Breytenbach
  • Fanie Fourie's Lobola, 2013 as Santjie
  • Stilte, 2012 as Antoinette van Wyk
  • Winnie, 2011 as Marcia
  • Stoute Boudjies, 2010
  • Diamonds (TV-reeks), 2009
  • Maya Winfield, 2009 as Maya Winfield
  • Tornado and the Kalahari Horse Whisperer, 2009 as Jessica
  • Stilte, 2008
  • Kruispad (TV-reeks), 2008 as Wilmien Brits
  • Huis van liefde (TV-reeks), 2008 as Emma

Eksterne skakels

Tags:

Egoli: Plek van GoudStilteStoute BoudjiesSuid-AfrikaUniversiteit van KaapstadVilla Rosa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AdolessensieFotoLys van Suid-Afrikaanse skrywersFamilie (verwantskap)Veelvoudige sinBloedvergiftigingByVerenigde State van AmerikaAngolaPaddaHartseerNederduitse Gereformeerde KerkMuskeljaatkatE-posNoord-Sotho (taal)ArmoedeverligtingTolla van der MerweLys van elemente volgens simboolHadedaDramaVreesGasSkaapVennootskapOm-te-infinitiefkonstruksieLyfstraf in skoleDokterChromatografieBynierGoudkus (streek)PerdHoofstadInstagram20ste eeuBTWKwaZulu-NatalBelastingSamestellingBestuiwingKompasJakobAngolese BurgeroorlogSint JorisdagRymRefleksieMetafoorFinale OplossingAmateurradioNamibwoestynWerkloosheidMenseregteSekondêre sektor van die ekonomieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTweede WêreldoorlogProteaSteenkool in Suid-AfrikaAnale kankerJohannesburgRivierMeningsverskil oor aardverwarmingWitrenosterOlimpiese SpeleVoorvoegselSelfoonAppel (sanger)VersamelnaamPesachGrondsoorteLys van Kaapstad se voorstedeSuiwelprodukDepressie (gemoedstoestand)🡆 More