Zululand-Distriksmunisipaliteit

Die Zululand-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal.

Suid-Afrika Zululand
Kaart van Suid-Afrika wat Zululand in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC26
Plaaslike munisipaliteite uPhongolo, AbaQulusi, eDumbe, Ulundi, Nongoma
Hoofstad Ulundi
Burgemeester Blessed Gwala (ANC)
Grootste tale Zoeloe, Afrikaans, Engels
Oppervlakte 4 799 km²
Bevolking 803 575 (2011)

Die setel van die munisipaliteit is in Ulundi. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC26.

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipaliteit Kode Bevolking %
Ulundi KZN266 212 972 26.47%
Nongoma KZN265 198 447 24.67%
AbaQulusi KZN263 191 020 23.75%
uPhongolo KZN262 119 786 14.89%
eDumbe KZN261 82 241 10.22%

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Taal Bevolking %
Zoeloe 779 206 96.86%
Afrikaans 11 382 1.41%
Engels 5 246 0.65%
Suid-Sotho 2 297 0.29%
Ndebele 1 684 0.21%
Xhosa 1 130 0.14%
Noord-Sotho 980 0.12%
Swazi 946 0.12%
Ander 916 0.11%
Tswana 409 0.05%
Tsonga 142 0.02%
Venda 128 0.02%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik 434 244 53.98%
Manlik 370 212 46.02%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Swart 788 551 98.02%
Blank 13 769 1.71%
Kleurling 1 521 0.19%
Asiaties 615 0.08%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 - 04 103 541 12.87%
05 - 09 116 193 14.44%
10 - 14 119 925 14.91%
15 - 19 111 383 13.85%
20 - 24 69 637 8.66%
25 - 29 50 739 6.31%
30 - 34 40 514 5.04%
35 - 39 38 739 4.82%
40 - 44 33 628 4.18%
45 - 49 27 697 3.44%
50 - 54 21 735 2.70%
55 - 59 16 125 2.00%
60 - 64 16 825 2.09%
65 - 69 12 309 1.53%
70 - 74 11 606 1.44%
75 - 79 6 390 0.79%
80 - 84 4 962 0.62%
85 - 89 1 300 0.16%
90 - 94 647 0.08%
95 - 99 440 0.05%
100 plus 121 0.02%

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 394 233 [49.01% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 218 270 [27.13% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 55.37% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
IVP 169 028 77.44%
ANC 32 688 14.98%
DA 8 831 4.05%
ACDP 2 379 1.09%
UDM 1 025 0.47%
VF+ 845 0.39%
NNP 531 0.24%
OD 483 0.22%
Azapo 365 0.17%
PAC 231 0.11%
KISS 220 0.10%
UCDP 220 0.10%
PJC 210 0.10%
SOPA 188 0.09%
CDP 169 0.08%
TOP 167 0.08%
NA 160 0.07%
EMSA 155 0.07%
MF 152 0.07%
UF 141 0.06%
NLP 82 0.04%
Totaal 218 270 100.00%

Bibliografie

  • Stander, P.P.: Zoeloeland. In: Ons Land. 'n Reeks van 65 praatjies uitgesaai in die Afrikaanse diens van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie van 1 September tot 16 November 1967.

Verwysings

Tags:

Zululand-Distriksmunisipaliteit GeografieZululand-Distriksmunisipaliteit DemografieZululand-Distriksmunisipaliteit PolitiekZululand-Distriksmunisipaliteit BibliografieZululand-Distriksmunisipaliteit VerwysingsZululand-DistriksmunisipaliteitKwaZulu-NatalUlundiZoeloe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkragtingKoringLettergreepSoortnaamVulvaLionel MessiIndustriële RevolusieMiskruierPretoriaSelfmoordKankerEkonomieKommunismeLangste woordVarkSoutsuurMetafoorTermietOrgasmeSimon PetrusTelevisieEienaamTekstielJanie du PlessisVennootskapMusiekHeuningbyMenseregtedagAardeOrale seksKriekHaelMisdaadromanAborsie in Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieVleilandChris HaniSekondêre sektor van die ekonomieMensOlifantGeskiedenis van Suid-AfrikaDoopMierAardedagRubik se kubusDistillasieHomoniemSkooluniformJodeBreinMangelontstekingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Vryheid van spraakKinkhoesDokterErfenisN.P. van Wyk LouwAtlantis, Wes-KaapStilleweSout (chemiese stof)SirkusWoestynLeesKonjunktivitisGalileo GalileiGoudkus (streek)Onderhandelinge om apartheid te beëindigOlimpiese SomerspeleAntjie SomersChloorAfrikaanse TaalmonumentGianna MichaelsNeonHerfsNederduitsch Hervormde KerkBruin mense🡆 More